Hebreërs 2:5 18
Datum: 13 Oktober 2024 (Oggenddiens)
Prediker: Hannes Burger
“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”
Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar
Dit bly lekker as iemand nie skaam is om homself met jou te assosieer nie.
- En dis presies wat Jesus hier doen!
- Jesus skaam Hom nie om ons sy broers te noem nie.
- Hy gaan haal sy boodskap by Psalm 8.
- Die mens: 'n heerser.
- God het die mens ‘n heerser oor sy skepping gemaak.
- Tog sien ons dit moeilik raak...
- Ons lyk meer dikwels soos ‘n slaaf, eerder as 'n koning.
- En die Hebreërskrywer erken dit!
- Kyk na Jesus!
- Ons sukkel om te sien dat alles aan die mens onderwerp is.
- Maar dan sê hy: "Ons sien Jesus".
- Hou jou oog op Jesus, die Koning!
- Jesus skaam Hom nie vir ons nie!
- Hy skaar ons by Hom, net soos Jesaja destyds!
- En daarby sê 18: "Hy kán help".