Kol. 2:6-7
Datum: 2 November 2025 (Oggenddiens)
Prediker: Chris Barnardo
“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”
Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar
Gewortel in Christus, Gevorm deur Sy Genade, Gevul met Sy Dankbaarheid
- Leef saam met Christus in die gewone en die moeilike.
- Groei. Verdiep in die genade en waarheid van God.
- Getuig. Oorloop van dankbaarheid as getuienis van ’n God wat nooit los nie.
Die Here wat jou geroep het, sal jou dra tot die einde toe. Jou storie is vasgewortel in Syne.

