Lukas 1:5-25, 57-80

Datum: 8 Desember 2024 (Oggenddiens)

Prediker: Hannes Burger

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Die komende weke kyk ons na verskillende mense se reaksies op Kersfees.

- Beginnende met Simeon. Johannes die Doper se pa.

 

  1. Simeon weet dat alles deel van God se plan is.

- Alles kom al van Abraham af, en die belofte van God.

- God laat nooit sy mense aan hulleself oor nie.

- In elke omstandighede het Hy uitkoms gegee en leiers voorsien.

- En nou is dit klein Johannes, wat wat mense tot bekering sou lei.

- Onthou, saam met Simeon...

 

  1. Sagaria moet om hom kyk.

- Maar Simeon sien ‘n donker prentjie om hom.

- Hy sien mense wat teruggeroep moet word na God toe.

- Hy self is “‘n ou man... en ... sy vrou al op ver gevorderde leeftyd”.

 

  1. Sagaria moet ook vorentoe kyk!

- En dan kom die engel se aankondiging.

- Sagaria hoor die wêreld staan op die drumpel van ‘n deurbraak.

- God se nuwe wêreld is aan die kom! Hy gee self die uitkoms!

- En Hy wil mense gebruik om die boodskap uit te dra.

- Soos Johannes. En soos jy...