Joh 15:1-8; Jes 5:1-2; Ps 1:3

Datum: 10 Februarie 2019 (Oggenddiens)

Prediker: Johan Morkel

10 Februarie 2019
OMDAT DIE HERE SY KINDERS LIEFHET, SORG HY VIR HULLE – Gesinsdiens
Laai lêer af om later te luister (8,96MB)

Preek Skets

Inleiding:  God sorg vir sy kinders soos ons sorg vir ons blomtuine en groete-tuine en soos die wynboere sorg vir hul wingerde.

  1. God se kinders is nie almal dieselfde nie, maar Hy is vir almal lief!
  2. As ons die Here om vergiffenis vra, vergewe Hy ons sondes.
  3. Die Here sorg elke dag in ons lewens vir ons.
  4. Die Here snoei en buig ons sodat ons meer vrug sal dra.
  5. Ons maak die Here gelukkig as die vrug van die Heilige Gees in ons lewens is.