Johannes 1: 1-5, 9,10

Datum: 12 Mei 2024 (Oggenddiens)

Prediker: Chris Barnardo

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

  1. Inleiding. “Ons wil vir Jesus sien”, beteken nie net om Hom met ons oë te sien nie, maar ook om Hom met ons harte te ervaar. Maar tog het die mense nie vir Jesus geken nie.
  2. Daar is meer aan Jesus. Daar is nét meer oor Jesus as al die verhale, getuienisse, preke belydenisse en liedere. Daar is altyd meer aan Hom – as wat ons nog nie gesien of gehoor of verstaan het nie. Elke keer wanneer jy dieselfde teks oor Jesus lees is dit telkens verrassend, oorweldigend en lewensveranderend.

3. Slot. Wat hoor ons vanoggend? Ons hoor dat mense teruggehou word van geloof in Christus omdat mense nie regtig weet wie Hy is of Hom ken of verstaan nie. Ons hoor dat, al het ons al die kennis oor Jesus en dink ons, ons weet alles, MAAR ons staan nie in ‘n verhouding met Jesus nie, het ons eintlik niks nie. Jesus is meer as net die kruis gebeure en ons word nooit die ‘luukse” gegun om neutraal oor Jesus na te dink nie.