Lukas 7:36-50, Lukas 6:37-42

Datum: 19 April 2026 (Oggenddiens)

Prediker: Ds André van Wyk

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Jesus is baie reguit en eerlik hieroor  -  Moenie oordeel nie!  Net soos: Moenie steel nie!

Maar tog oordeel ons, elkeen van ons, seker elke dag.

Hoekom verwag die Here dat Sy kinders nie moet oordeel nie? En hoe belemmer ons eie oordele Christene se groei in dissipelskap?