Psalm 24:1; Matteus 25:14–30; Romeine 12:1–2

Datum: 26 Oktober 2025 (Oggenddiens)

Prediker: Chris Barnardo

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Kernboodskap: Die Hervorming herinner ons dat alles aan God behoort.

Ware dankbaarheid en rentmeesterskap vloei uit hierdie besef:

ons gee, dien en leef — nie om God te verdien nie, maar omdat ons alreeds aan Hom behoort.