1 Kor. 10:1 22
Datum: 24 September 2023 (Oggenddiens)
Prediker: Hannes Burger
“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”
Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar
Die beste stuurman staan aan wal!
- Jy kan dit nogal duidelik voor ons TVs sien met die RWC...
- Maar dis nogal sleg dat dit ook gebeur as ons die Bybel lees.
- Eintlik is die verhale soos 'n groepfoto. Herken jy nie dalk jouself daarop nie?
- Wat sê 1 Kor. 10?
- Die sleutelwoordjie hier is "almal": niemand van die volk was uitgesluit nie.
- En tog was hulle nie almal vir God aanvaarbaar nie.
- Dis tragies, as iemand verlore gaan só naby aan sy redding...
- Wat het hier gebeur?
- Wat het hulle gedoen, dat dit gebeur het?
- Hulle is deur hulle sondige begeertes gedryf.
- Hulle het hulle aan afgodery oorgegee.
- Hulle het hulself aan onsedelikheid oorgegee.
- En so het hulle ook al verder van mekaar af weggedryf...
- Dis nie 'n mooi foto hierdie nie! Maar is jy nie dalk ook daarop nie?
- Kyk na jouself
- 1 Kor. 10 laat ons ‘n slag mooi na onsself kyk:
- Is God regtig nog nommer een in my lewe? Vra ek ooit na sy wil?
- Wat regeer regtig jou lewe?
- Hoe lyk jou verhoudinge met ander?
- Ons is so naby! As ons net nie wegdraai, en verlore gaan nie...