Mark.4:35-41

Datum: 2 Februarie 2025 (Oggenddiens)

Prediker: André van Wyk

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Waarvoor is jy bang?

Wanneer is jy bang?

En waar pas geloof in die prentjie.

Tydens die storm bring Jesus “bang wees” en “geloof” bymekaar toe Hy vir Sy dissipel vra: “Waarom is jy bang? Het jy dan nie geloof nie?”