2 Samuel 9

Datum: 18 Mei 2025 (Oggenddiens)

Prediker: André van Wyk

“Vir ‘n LEWENDIGE UITSENDING van die preek kliek hier om dit te kyk”

Preek sal gepubliseer word sodra beskikbaar

Mense met gestremdhede word dikwels gesien as “minder”-mens, en ook so hanteer.  Aan die hand van Mefiboset se verhaal (en Jesus se bediening in die NT) sien ons dat die Here se hart uitgaan na die blindes, kreupeles en “gebreklikes” (mag mens nog hierdie woord gebruik?) en dat Hy vir hulle sorg.