5 April 2019
Kom geniet die dag saam met ons!
Word verwelkom deur die klanke van Zamar en vind ‘n ruimte om te mag wees.
Kom laat los waaraan jy swaar dra en loof God saam met Hilandi du Toit.
Ons luister na stories van vroue op hulle geloofsreis en kyk ons eie vrese in die oë.
Saam staan ons regop vir ‘n wêreld in nood.
ONTHOU om môre julle inskrywingsvorms te stuur.
Sien so uit om julle te sien!
Ankia