9 September 2022
Ek graag terugvoer rakende die afgelope 3 maande se syfers:
Junie 2022 | Julie 2022 | Augustus 2022 | |
Maandelikse dankoffers | 165 487 | 171 113 | 186 408 |
Totale inkomste | 284 411 | 241 781 | 289 473 |
Totale uitgawes | 306 204 | 305 686 | 317 215 |
Surplus / (Tekort) | (21 793) | (63 905) | (27 742) |
Ek wil baie dankie sê vir elke bydrae wat ons gedurende Augustus ontvang het. Die aantal bydraes as ‘n persentasie van ons besoekpunte het gedurende Augustus gestyg tot 50% (Julie: 47.1% en Junie 46.6%) Dit is die eerste keer sedert September verlede jaar wat hierdie persentasie tot bo 50% geklim het.
Ek herinner ook solank aan ons Tiendemaanddankoffer-insameling aan die einde van Oktober. Jou koevert behoort jou aan die einde van September of vroeg in Oktober te bereik.
Groete tot volgende maand,
Elmari Schwenke-van der Walt