Gasspreker: Johan Laten – Depressie101

Johan Laten van Depressie101 het 'n spreekbeurt tydens ons erediens. Lees verder

Belydenisaflegging oggend 2022

Kom woon saam met ons die besonderse geleentheid by! Ons jongmense bely hulle geloof voor die gemeente. Lees verder

Buitelug diens – Avalon

Die buitelug diens word uitgestel na Oktober-maand. Lees verder

Klasleier & Voogde Braai

'n Lekker saamkuier geleentheid word vir alle klasleiers en voogde op Saterdag 27 Maart 2021 by Avalon gehou. Lees verder

Kinderkerk Piekniek

Sondag 28 Maart 2021 hou die Kinderkerk 'n prettige piekniek byeenkoms waar kinders aan lekker aktiwiteite kan deelneem. Ns. Onthou asb. om 'n bottel water saam met julle kinders te stuur. Lees verder