Ons benodig jou hulp, asseblief

Ons kort twee klasleiers (een vir Gr 1, en een vir Gr 3) vir die Kinderkerk en sal jou betrokkenheid opreg waardeer. Klasleiers word ten volle toegerus met lesse en aktiwiteite wat beteken jy hoef niks uit te dink nie … en jy is deel van ‘n heerlike span! Vir die eerste kwartaal sal daar ... Lees verder

Uit die pen van Riëtta

Hallo liewe gemeentelede van De Eike, en veral ons ouers van 6 tot 12 jariges. Ek deel graag ‘n paar brokkies rakende die Kinderkerk. Alhoewel ons nie weet wanneer ons weer normaal gaan kerk hou nie, moet ons tog gereed wees vir enige gebeurlikheid, en is ons tans hard aan die beplan vir 2021 se ... Lees verder

Welkom 2021

2020 was ‘n deurmekaar jaar vol uitdagings vir almal, maar ons het baie geleer – ook by die Kategese. Groot planne is gemaak vir 2021 en ons is opgewonde om dit met julle te deel. Daar word hard gewerk om die Jeug op De Eike se webblad aan te bring en ons hoop om dit ... Lees verder