Riëtta skrywe oor die buitelug-diens op Avalon:

Liewe gemeentevriende Graag vertel ek julle van my belewing van die opelug gesins erediens op die Avalon plaas op Sondag, 18 April. Ek en my seun, Tyan, was bevoorreg om die lof en aanbidding te lei, en het ons reeds om 08h00 op die plaas aangemeld.  Die Esterhuizens en Van Zyls was toe al druk ... Lees verder

Die kerkkoor neem afskeid van Katryn Linnert

Ná 14jr getroue koorbywoning, het De Eike se kerkkoor by Soneike se Wimpy afskeid geneem van Katryn Linnert.  Katryn kyk terug oor 30 gelukkige jare in Kuilsrivier waar sy by 4 verskillende gesinne skoongemaak, kinders grootgemaak en versorg het en huis gehou het. In die kerkkoor was sy ‘n gewaardeerde spanlid met ‘n pragtige geaardheid ... Lees verder

Paabolletjies vir ons Seniors

Mariana aan die woord: “Aangeheg die foto van toe ek die Hot Cross Buns namens die Kommissie vir Vrouelidmate by Huis de Kuilen gaan aflaai het – 35 dosyn van hulle. Hulle was baie dankbaar en opgewonde.” Lees verder

CLF – Ons Tienerkinders

HOE GAAN JOU MOVIE  EINDIG? … MÔRE, IS DALK TE LAAT … VIR ’N LEWE VA N MEANING Indien jy vandag aan iemand dink met een van dié drie opskrifte in jou gedagtes, lees verder! Daar is soveel jongmense in ons gemeenskappe wat nie die Here ken nie, wat nie ’n Bybel het nie of ... Lees verder

Nuusbrief Missie Japan 24 Maart 2021

Deur dik en dun IN OORGANGSTYE  Beste , Groete uit Kobe, waar die eerste Sakura bloeisels groot belofte inhou vir die lente skouspel wat kom. Die doel van hierdie nuusflits is om kortliks te deel oor onlangse gesprekke en besluite deur Missie Japan se leierskap, én om ‘n spesiale versoek te rig in die lig ... Lees verder