Groot Lydesweek 2026

Ons nooi julle om Groot Lydensweek saam met ons waar te neem. Die fokus vir hierdie week is soos volg:   SONDAG: Sondag het ons die jubelkrete van die mense gehoor wat Jesus op die donkie verwelkom as die koning wat hulle lank verwag het. MAANDAG: Hier onthou ons die bekende moment toe Jesus in ... Lees verder

Rietta se skrywe

Liewe gemeente-familie Ek was maar altyd lief vir kinders, en het reeds in Bellville-Vallei gemeente, na my belydenisaflegging in 1981, Sondagskool gegee vir die kleintjies, so vir 2 jaar.   My pad met kinderbediening het egter in alle erns begin in 1998, in De Eike gemeente, waar ek by Adri Burger alles geleer het van ... Lees verder

Nuus uit Varenasi

Liewe Vriende, Baie dankie dat julle tyd maak om ons briewe te lees. Ons is opreg dankbaar vir julle woorde van bemoediging, finansiële ondersteuning en gebede. Dit wat ons deur die Here se genade en voorsiening doen is ‘n getuienis van julle getroue betrokkenheid by die werk – baie dankie!   Kom ons begin met ... Lees verder

Blokraaisel kompetisie

Volwassenes Blokraaisel – Volwassenes en hoërskoolleerders Die verstekposisie is dat Bybelverwysings uit die 2020-vertaling kom. Waar dit nie die geval is nie, word spesifiek na die ander vertalings verwys (“(53)” en “(83)”). Hoofletters moet verkieslik gebruik word en die spelling moet korrek wees. Leestekens (deeltekens, kappies, aksenttekens, ens) moet gebruik word, maar is opsioneel indien ... Lees verder

DONASIE AAN KLEINPOORT SKOOL

Hiermee stel ons u in kennis dat ons u skenking van serpe, musse en handskoene uiters waardeer. Ons kinders is plaaskinders wat oor n area van 60 vk km aangery raak. Dit is nie moontlik om ouers se toestemming te kry nie oor die logistieke nagmerrie. Ons verstaan jul bekommernis mbt die wetgewing en sosiale ... Lees verder

Nuus uit Indië

FOR THE LEAST OF THESE… Matthew 25:31-46 Nuusbrief 3/24   Liewe Vriende, Hartlike groete uit lieflike Suid-Afrika! Dis ‘n voorreg om weer met julle te gesels. Ons geniet die laaste bietjie van ons vakansie hier en alhoewel ons gereeld maar goed saam met die res van die land in die winterkoue gebibber het, het ons ... Lees verder