Hervormingsfees 2021

Op 31 Oktober vanjaar, om 09:00 by ons oggenddiens, herdenk De Eike weer die geskiedenis van die Protestantse Hervorming.  Terwyl ek met die programmetjie besig was, het dit my weer opnuut aangegryp dat daar mense was met soveel krag en oortuiging dat dit vandag nog vir ons moontlik is om die Here te dien – ... Lees verder

Uitnodiging

My Mede-stryders Dit is vir niemand vars nuus dat ons weens die pandemie, voel dat ons meer as ‘n jaar “verloor” het nie.  Ons Kerkkoor kon bv. glad nie oefen nie!  Maar, nou met die verligting van die reëls, én die feit dat ons met maskers aan in die kerk mag sing (met alle veiligheidsmaatreëls ... Lees verder

“Die Skaapdief”

Ek het eendag lank gelede my oor op die grond gehou en besluit toe onlangs om hierdie verhaal my eie te maak. Met my verouderde geheue moes ek maar min of meer probeer om die verhaal oor te vertel met my eie prentjie in my kop. Ander name en plekke natuurlik. Waarom het die verhaal ... Lees verder

Handevat Ds Danie Murray

28 September, 2020 danie@handevat.com Liewe Ondersteuner Ek is onder die versoeking om iets te sê oor die unieke tye waarin ons leef. Sommige word baie intens daardeur geraak en ander nie. Daar is baie belewenisse van verliese uitdagings in verhoudings ens. Om die brief nie lank te maak nie, hier is ‘n skakel van ‘n ... Lees verder

Nuus uit Huis de Kuilen

Huis De Kuilen, ‘n program van Badisa, is ou bekende naam in die omgewing en hier word steeds gepoog, ten spyte van al die omwentelinge, om omgee versorging aan elke inwoner te bied.   Die Bestuur is dankbaar om te kan inlig dat die Tehuis tans geen Covid-19 positiewe gevalle het nie en ons besef ... Lees verder

Uit die Beek 2022

Spesiale voorverskyningsaanbod: Koop Uit die Beek 2022 teen 20%-afslag Gewone prys: R225,00 Afslagprys: R180,00 Bestel Uit die Beek 2022 voor 18 Augustus 2021 en ontvang 20%-afslag. Jy bespaar dus R45,00 op hierdie geliefde Bybelse dagboek.   Vanjaar verskyn Uit die Beek weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Soos altyd word daar ... Lees verder

GROENBOKS – FONDSINSAMELING

Hoe klink ’n boks propvol groente teen ’n bekostigbare prys vir jou? Dit is wat die Bottelary Plaaswyk teen die einde van Augustus 2021 vir ons gaan aanbied sodat die fondse van De Eike aangevul kan word. Clayton van Zyl, Bottelary se blokleier, neem die leiding en gaan 200 van hierdie GroenBokse met ’n verskeidenheid ... Lees verder