Bybelgenootskap se gebedsbrief vir Julie

4-10 Jul Bosnië-Herzegowina: Bid dat daar in die Bybelbehoeftes van die mense hier voorsien sal word. Dra die Christene, asook die behoeftes van die Dowes in die land, in gebed op. Kroasië: Die vertaling van die Bybel in moderne Kroaties is goed op dreef. Bid dat die Woord van God, soos daar in die Bybel ... Lees verder

Gebedsbrief van die Bybelgenootskap 27 Junie 2021 tot 3 Julie 2021

27 Jun-3 Jul Italië: Bid vir die Bybelgenootskap se werk hier te midde die geweldige trauma van die voortslepende pandemie. Bid dat mense die Woord van God opnuut sal hoor en dat dit hul harte met hoop sal vul. Duitsland: Daar is ‘n groot behoefte aan Studiebybels en uitgawes vir akademiese gebruik. Bid dat ons ... Lees verder

Gemeente Ete 1/2021

Hoekom ‘n Gemeente ete, sal jy vra, en die antwoord is eenvoudig om christelike samesyn te bevorder en te gelyke tyd die kerk se koffers ‘n    hupstoot te gee. Die blokke gaan een keer per kwartaal so ‘n ete aanbied en die eind doel is om uiteindelik in staat te wees om die etes in ... Lees verder

Waar kom die Pinksterbidure in die NG Kerk vandaan?

Bybelkoerant gesels met ds GWA van der Lingen, die vader van die Pinksterbidure in die NG Kerk   Dis met ’n mate van huiwering en groot ontsag dat ek in die studeerkamer van die statige ou pastorie skuins oorkant Gimnasium in die Paarl op ds Gotlieb van der Lingen wag. Hy is immers ’n man ... Lees verder

Roadhouse basaar 29 Mei 2021 prosedure

                Saterdag 29 Mei 2021 kom nou vinnig nader en heelwat bestellings is al ontvang vir die Roadhouse basaar. As jy dalk wonder of twyfel oor hoe dit die oggend van die basaar gaan werk, verfris ons graag jou geheue. Die bestellings kan vanaf 10:00 afgehaal word by ... Lees verder

Roadhouse basaar 29 Mei 2021 – vleis

Ons is baie dankbaar dat ons vanjaar weer ‘n bees as geskenk gekry het en dus  lekker vleis kan verkoop. Daar sal maalvleis (500 gram pakkies) teen R40 en pakkies sopbene teen R5.00 beskikbaar wees die oggend van die Roadhouse basaar. Geen bestelling en betaling vir vleis word voor die tyd gedoen nie. Wanneer jy ... Lees verder

Die kerkkoor neem afskeid van Katryn Linnert

Ná 14jr getroue koorbywoning, het De Eike se kerkkoor by Soneike se Wimpy afskeid geneem van Katryn Linnert.  Katryn kyk terug oor 30 gelukkige jare in Kuilsrivier waar sy by 4 verskillende gesinne skoongemaak, kinders grootgemaak en versorg het en huis gehou het. In die kerkkoor was sy ‘n gewaardeerde spanlid met ‘n pragtige geaardheid ... Lees verder

CLF – Ons Tienerkinders

HOE GAAN JOU MOVIE  EINDIG? … MÔRE, IS DALK TE LAAT … VIR ’N LEWE VA N MEANING Indien jy vandag aan iemand dink met een van dié drie opskrifte in jou gedagtes, lees verder! Daar is soveel jongmense in ons gemeenskappe wat nie die Here ken nie, wat nie ’n Bybel het nie of ... Lees verder