Nuusbrief Missie Japan 24 Maart 2021

Deur dik en dun IN OORGANGSTYE  Beste , Groete uit Kobe, waar die eerste Sakura bloeisels groot belofte inhou vir die lente skouspel wat kom. Die doel van hierdie nuusflits is om kortliks te deel oor onlangse gesprekke en besluite deur Missie Japan se leierskap, én om ‘n spesiale versoek te rig in die lig ... Lees verder

FEBA Nuusbrief no 2 – 2021

  Geagte Vennoot , Ons sien tans dat mense vinniger as ooit reageer op die evangelie. Met die oprigting van ‘n kragtige FM-stasie aan die kus van Korea, is die hele Noord-Korea nou binne bereik van die evangelieboodskap. Verder, as gevolg van u ondersteuning en gebed, sal FEBA Malawi se nuwe FM stasie – Litala ... Lees verder

Die Nuusbrief van Missie Japan

Gegradueerdes by by KRTS se gradeplegtigheid (2 Maart 2021) UITGESTUURDES Ons groet gegradueerde studente Beste , Verlede week was ons gradeplegtigheid by KRTS, ná ‘n buitengewone (akademiese) jaar wat ten einde geloop het. Die uniekheid en verskeidenheid van vanjaar se vyf afgestuurdes studente (voortaan leraars) is besonders. Hulle (op die foto hierbo) sluit in: ‘n Middeljarige ... Lees verder

Gebedsbrief van die Bybelgenootskap

 28 Maart – 3 April Peru:  Bid vir die vertalingsprojekte van die volledige Bybel vir die sprekers van die Apurímac Quechua en Matsigenka tale.  Bid ook dat ons Bybelstories in Peruaanse Gebaretaal beskikbaar kan maak aan verskeie instansies soos kerke en spesiale skole. Brasilië:  Loof God vir die projekte waarmee ons tans besig is en ... Lees verder

Die Getuienis-kantoor oor hulle werksaamhede

Goeiedag Kuilsrivier-De Eike Gemeente Die NGK Sinode Wes-Kaapland se diensgroep Getuienisaksie fasiliteer en bevorder die samewerking tussen gemeentes en susterskerke in die buiteland wat in vennootskap met mekaar is, soos byvoorbeeld ons susterskerk in Japan, die RCJ. Lees gerus meer van ons susterkerk in die Verre Ooste by http://www.missiejapan.co.za/. Volgens die Deurofferlys wat ons ontvang het van die ... Lees verder

Iemand gee vir my hierdie oordenking oor Covid:

Ek het al van gister af gevoel om die woord “Covid 19” ‘n positiewe naam te gee. Toe kom die volgende by my op:              C – Christus             O – Ons             V – Verlosser         ... Lees verder

Gebedslys van die Bybelgenootskap:

FEBRUARIE 31 Jan – 6 Feb Suid-Soedan:  Bid steeds vir vrede in ons land.  Bid vir fondse om ‘n Bybelhuis te bou aangesien ons tans werk vanuit ‘n pakhuis wat in die vroeë 1970’s, voor die verdeling van die land, gebou is.  Dank die Here vir die traumaberadingprojek wat vir baie mense van hulp is.  ... Lees verder

Kom ons begin weer sing!

Liewe Gemeente Ek glo julle mis ons gemeentesang netso baie soos ek.  Ek sê die alfabet op en probeer dan by elke letter ‘n kerklied sing.  Dit sukkel – ‘n mens raak nou regtig verroes! As julle op die skakels onder kliek, sal slegs die eerste versies en note van 3 liedere verskyn wat ek ... Lees verder

Stephan Joubert oor inenting

Is Openbaring 13 se merk ‘n verwysing na die entstof teen die Corona virus? Openbaring 13:16 praat van ‘n merk op mense voorkop en regterhand wat deur ‘n Sataniese dier aangebring word op ryk en arm, klein en groot, slaaf en vry. Skielik is dit baie predikers se gunsteling teks om vir mense te probeer ... Lees verder