Baie dankie – Elsabé Marais

Ek loop al maande rond met ‘n dankie binne my wat net nie in woorde op papier verander kan word nie. Ek moet dankie sê. Ek weet net nie hoe ‘n mens so hoeveelheid dankbaarheid in woorde kan verander nie. Die dankbaarheid is meer as wat swart strepies op ‘n wit papier kan maak. Daar ... Lees verder

Charles Wolfaardt skrywe

Op die huidige oomblik het ons land baie probleme Ek hoef dit nie te noem nie aangesien ons almal reeds daarvan weet. Dit het my laat dink aan ‘n gebeurtenis so klompie jare gelede presies 151 jaar gelede.   ‘n Finansieël baie sterk prokureer in Chicago VSA het al sy geboue en besittings verloor as gevolg van ... Lees verder

René se brief

Liewe Gemeente Ek en my 3 susters was hierdie naweek op my suster, Theresa Troskie, en haar man, se plaas in die Sneeuberg. Ons plan is om ‘n resepteboek saam te stel van ons Mammie se resepte. Toe ek my oë uitvee, speel ons sommer orrel op Murraysburg ook. En wát ‘n voorreg was dit ... Lees verder

Brief van René

14 Julie 2021 Liewe Gemeente Ek ontvang vanoggend ‘n stempos van my suster, Erna Rademan, van hul plaas in die Vredefort-distrik waar sy vir ons die hele Ps 91 sing terwyl sy haarself op die klavier begelei. Ek gee vir julle die woorde om julle ook te versterk, bekragtig en te kalmeer in hierdie moeilike ... Lees verder

Elise en die “Roadhouse”-basaar

MY INDRUK VAN DIE BASAAR VAN 2021   Die oggend was wel koud en reënerig, maar die ontvangs by die hek was vuurwarm. Op die parkeerterrein was die atmosfeer gemoedelik met die kelners wat hul taak flinker as flink uitgevoer het. Al het jy in jou motor bly sit, het dit gevoel soos basaar. Ons ... Lees verder

Voorsang tydens Pinkster 2021

Liewe Gemeente Daar is voorsang beplan vir die Pinkster – ons orrel-, klavier- en orkesgroepe kry almal ‘n beurt om voor te gaan en alhoewel die gemeente nog nie uit volle bors kan saamsing soos gewoonlik tydens Pinkster nie, is ons opgewonde om vir julle voor te gaan.  Ek gaan DV soggens en saans so ... Lees verder

Riëtta skrywe oor die buitelug-diens op Avalon:

Liewe gemeentevriende Graag vertel ek julle van my belewing van die opelug gesins erediens op die Avalon plaas op Sondag, 18 April. Ek en my seun, Tyan, was bevoorreg om die lof en aanbidding te lei, en het ons reeds om 08h00 op die plaas aangemeld.  Die Esterhuizens en Van Zyls was toe al druk ... Lees verder

Johan Loubscher skrywe oor die ouderdom

OUD, MAAR NIE BOUVALLIG NIE. Die apostel Paulus sê in sy tweede brief aan die Korintiërs (5:4): ”Ons wat nog in die tentwoning is, sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie”.   Die Prediker sê in 11:10b: “ook die jeug en jonkheid kom tot niks.” En dan ... Lees verder

Kallie Pauw: Die blye evangelie van lyding

“Hosanna! Gee eer aan Dawid se Seun! Ons volk se redder, op jou gaan ons steun!” Die Koning ry op ’n esel se vul; Die stad van Dawid verwelkom Hom gul.   Die palms se takke word wyd uitgesprei: “Bring lof aan die man wat ons gaan bevry!” Brood sonder suurdeeg word voorberei; En lammers ... Lees verder

Lizette Wilson skrywe soos volg

Goeiedag! Ek vertrou dat dit baie goed gaan my u almal! Wouter de Vols en ‘n paar ander van ons het ‘n forum gestig, die “CF 7580 Kuils River Community Forum”. Die doel is om ons dorp weer mooi en skoon te maak. Die “Kuils River Volunteer Cleanup Project” is al baie lankal besig om ... Lees verder