Paabolletjies vir ons Seniors

Mariana aan die woord: “Aangeheg die foto van toe ek die Hot Cross Buns namens die Kommissie vir Vrouelidmate by Huis de Kuilen gaan aflaai het – 35 dosyn van hulle. Hulle was baie dankbaar en opgewonde.” Lees verder

CLF – Ons Tienerkinders

HOE GAAN JOU MOVIE  EINDIG? … MÔRE, IS DALK TE LAAT … VIR ’N LEWE VA N MEANING Indien jy vandag aan iemand dink met een van dié drie opskrifte in jou gedagtes, lees verder! Daar is soveel jongmense in ons gemeenskappe wat nie die Here ken nie, wat nie ’n Bybel het nie of ... Lees verder

Nuusbrief Missie Japan 24 Maart 2021

Deur dik en dun IN OORGANGSTYE  Beste , Groete uit Kobe, waar die eerste Sakura bloeisels groot belofte inhou vir die lente skouspel wat kom. Die doel van hierdie nuusflits is om kortliks te deel oor onlangse gesprekke en besluite deur Missie Japan se leierskap, én om ‘n spesiale versoek te rig in die lig ... Lees verder

Johan Loubscher skrywe oor die ouderdom

OUD, MAAR NIE BOUVALLIG NIE. Die apostel Paulus sê in sy tweede brief aan die Korintiërs (5:4): ”Ons wat nog in die tentwoning is, sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie”.   Die Prediker sê in 11:10b: “ook die jeug en jonkheid kom tot niks.” En dan ... Lees verder

Kallie Pauw: Die blye evangelie van lyding

“Hosanna! Gee eer aan Dawid se Seun! Ons volk se redder, op jou gaan ons steun!” Die Koning ry op ’n esel se vul; Die stad van Dawid verwelkom Hom gul.   Die palms se takke word wyd uitgesprei: “Bring lof aan die man wat ons gaan bevry!” Brood sonder suurdeeg word voorberei; En lammers ... Lees verder

Basaar – 29 Mei 2021

Ons sou so graag vanjaar weer ‘n lekker tradisionele basaar wou hou met al die ou gunstelinge en lekker dinge. COVID-19 hou ons egter nog steeds in sy greep en tye is onseker.   Daar is in die lig van dié onsekerheid dus besluit om vanjaar weer, soos verlede jaar, ‘n ROADHOUSE BASAAR te reël. ... Lees verder