Brief van René

14 Julie 2021 Liewe Gemeente Ek ontvang vanoggend ‘n stempos van my suster, Erna Rademan, van hul plaas in die Vredefort-distrik waar sy vir ons die hele Ps 91 sing terwyl sy haarself op die klavier begelei. Ek gee vir julle die woorde om julle ook te versterk, bekragtig en te kalmeer in hierdie moeilike ... Lees verder

POPIA, Wat jy alles moet weet…..

  POPIA Wat jy alles moet weet…..   ?          WAT IS POPIA? – POPIA is die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013   ?          HOE RAAK DIT DIE KERK? – Daar is sekere wetlike vereistes waaraan die kerk moes voldoen soos ondermeer die saamstel van ‘n inligtingsbeleid en die aanstel ... Lees verder

Bybelgenootskap se gebedsbrief vir Julie

4-10 Jul Bosnië-Herzegowina: Bid dat daar in die Bybelbehoeftes van die mense hier voorsien sal word. Dra die Christene, asook die behoeftes van die Dowes in die land, in gebed op. Kroasië: Die vertaling van die Bybel in moderne Kroaties is goed op dreef. Bid dat die Woord van God, soos daar in die Bybel ... Lees verder

Gebedsbrief van die Bybelgenootskap 27 Junie 2021 tot 3 Julie 2021

27 Jun-3 Jul Italië: Bid vir die Bybelgenootskap se werk hier te midde die geweldige trauma van die voortslepende pandemie. Bid dat mense die Woord van God opnuut sal hoor en dat dit hul harte met hoop sal vul. Duitsland: Daar is ‘n groot behoefte aan Studiebybels en uitgawes vir akademiese gebruik. Bid dat ons ... Lees verder

Junie 2021 Nuusbrief van ons eie Jeugbediening

Lees verder

Gemeente Ete 1/2021

Hoekom ‘n Gemeente ete, sal jy vra, en die antwoord is eenvoudig om christelike samesyn te bevorder en te gelyke tyd die kerk se koffers ‘n    hupstoot te gee. Die blokke gaan een keer per kwartaal so ‘n ete aanbied en die eind doel is om uiteindelik in staat te wees om die etes in ... Lees verder

Elise en die “Roadhouse”-basaar

MY INDRUK VAN DIE BASAAR VAN 2021   Die oggend was wel koud en reënerig, maar die ontvangs by die hek was vuurwarm. Op die parkeerterrein was die atmosfeer gemoedelik met die kelners wat hul taak flinker as flink uitgevoer het. Al het jy in jou motor bly sit, het dit gevoel soos basaar. Ons ... Lees verder

Waar kom die Pinksterbidure in die NG Kerk vandaan?

Bybelkoerant gesels met ds GWA van der Lingen, die vader van die Pinksterbidure in die NG Kerk   Dis met ’n mate van huiwering en groot ontsag dat ek in die studeerkamer van die statige ou pastorie skuins oorkant Gimnasium in die Paarl op ds Gotlieb van der Lingen wag. Hy is immers ’n man ... Lees verder