Agtergrond van die Bybel

34 Maleagi: Kernteks: “Ek, die Here, het nie verander nie, daarom het julle nie te gronde gegaan nie, nageslag van Jakob. Van julle voorvaders se tyd af het julle van my voorskrifte afgewyk en nie daarvolgens geleef nie. Bekeer julle tot My, dan sal Ek terugkom na julle toe, sê die Here die Almagtige. Maar ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Sagaria Kernteks: “Ek het nasies uitgeroei, hulle vestings is vernietig. Ek het hulle paaie verlate gemaak, sonder iemand wat daar loop. Hulle stede is verwoes, daar is niemand nie, nie een inwoner nie. Ek het gedink Jerusalem sal nou vir My ontsag hê en hom laat teregwys, sodat sy woonplek nie vernietig word en al ... Lees verder

‘n Covidtyd-ervaring

Die gogga wat ‘n jaar gelede begin amok maak het op ons aardbol en later sy familie {mutasies} het ‘n groot omwenteling gebring in ons doen en late. Werkswyse, leefwyse, vervoer, ” you name it ” het heeltemal verander. Hier dink ek veral aan ons drie engele {boodskappers van God}. Die manne het vir jare studeer voordat ... Lees verder

Riëtta oor die Kinderkerk-video

Liewe kinderkerk ouers Ek is opgewonde om te vertel dat ons ook nou op die aanlyn wa geklim het met kinder boodskappe, en ons hoop om ons kinders sinvol te bedien op dié manier.  Met die kwartaal wat verleng is, het almal reeds die aangepasde program ontvang per e-pos, en die meeste van julle kinders ... Lees verder

Die Getuienis-kantoor oor hulle werksaamhede

Goeiedag Kuilsrivier-De Eike Gemeente Die NGK Sinode Wes-Kaapland se diensgroep Getuienisaksie fasiliteer en bevorder die samewerking tussen gemeentes en susterskerke in die buiteland wat in vennootskap met mekaar is, soos byvoorbeeld ons susterskerk in Japan, die RCJ. Lees gerus meer van ons susterkerk in die Verre Ooste by http://www.missiejapan.co.za/. Volgens die Deurofferlys wat ons ontvang het van die ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Haggai Kernteks: “Op die vier en twintigste van die negende maand het die woord van die Here nog ’n keer tot Haggai gekom: Sê vir Serubbabel die goewerneur van Juda: Ek gaan die hemel en die aarde laat bewe. Ek gaan die trone van konings omgooi en die mag van die koninkryke van die nasies ... Lees verder

Ek wens jou genoeg…

Die Pa neem afskeid van sy dogter by ‘n lughawe en hy sê “lief jou my dogter, ek wens jou genoeg”, sy groet terug “ek wens Pappa ook genoeg” en gee hom ‘n drukkie. ‘n Vrou wat dit gehoor het, vra nuuskierig vir die Pa “skies Mnr, ek het gehoor hoe groet jy en jou ... Lees verder

Ons benodig jou hulp, asseblief

Ons kort twee klasleiers (een vir Gr 1, en een vir Gr 3) vir die Kinderkerk en sal jou betrokkenheid opreg waardeer. Klasleiers word ten volle toegerus met lesse en aktiwiteite wat beteken jy hoef niks uit te dink nie … en jy is deel van ‘n heerlike span! Vir die eerste kwartaal sal daar ... Lees verder