Liefde aan die geringstes…

‘n Paar maande gelede het ek en Chris gereeld gepraat oor “random acts of kindness”. Daarom het ek die afgelope week sommer ‘n warm gevoel om my hart gekry toe ek hoor van die Valentynsdagfees wat Sarien-hulle by Huis Sonop in Stikland gehou het. Baie dankie vir die wonderlike getuienis wat daarvandaan weerklink het.   ... Lees verder

Brief van Rahul

FOR THE LEAST OF THESE… Matthew 25:31-46 Rahul en Lorette – Nuusbrief 5/2022   Liewe Vriende, Baie dankie vir julle gebede en ondersteuning die afgelope jaar. Ons kyk met dankbare harte na 2022 en sê: “Loof die Here, aan sy goedheid is daar geen einde nie!” Ons het soveel om voor dankbaar te wees. Natuurlik was daar uitdagings, ... Lees verder

Verfraaiing van ons dorp

Liewe De Eike Gemeente Baie dankie dat julle my altyd so hartlik verwelkom en my sommer tuis laat voel. De Eike is ‘n gemeente met “warm hart” mense!   Ons land is eintlik ‘n land met meer “warm hart” gewone mense as wat ons dink.   Ek ondervind dit veral met my Ons Mooi Dorp ... Lees verder

Elmarie oor finansies:

Die VSA en Kanada vier hierdie jaar “Thanksgiving” op Donderdag, 24 November.  Dié dag is in 1789 vir die eerste keer gedenk as ‘n dag van gebed en danksegging – spesifiek vir die oestyd wat gewoonlik gedurende November afgehandel word.   Ons gemeente het die gebruik om die laaste Sondag van elke maand as ‘n ... Lees verder

‘n Brief van René:

Baie dankie en Totsiens!   Ná 26 jaar by De Eike, is dit vir my ‘n vreugde om vandag vir oulaas ‘n kersprogram te kan aanbied.  Wat ‘n voorreg!  Sonder ‘n klankman, ‘n powerpoint persoon en iemand wat die powerpoint opstel, kán so ‘n program nie suksesvol wees nie.  Deur die jare was André Shaw ... Lees verder

Tiendemaanddankoffer 2022

Die Israeliete is reeds vroeg in die Ou Testament geleer om dankoffers aan God te bring. Lev. 27:30: “Een tiende van al die produkte van die land behoort aan die Here, of dit nou graan of vrugte is.  Dit is aan die Here gewy.” Deut. 14:23b: “Jy moet die tiende opsy sit van jou koring, ... Lees verder

Oor die Tiende maand dankoffer

Liewe De Eike-lidmaat, Jy behoort eersdaags jou Tiendemaand-dankofferkoevert te ontvang en jy mag dalk agterkom dat daar nié hierdie jaar weer ‘n briefie in die koevert verskyn soos in die verlede nie.  Ek verduidelik hoekom: Die koste van papier het die afgelope jaar met 50% gestyg – en dit sal waarskynlik verder styg namate beskikbaarheid ... Lees verder