Die senior Tee

Na ‘n afwesigheid van 2 jaar, kon die Kommissie vir Vrouelidmate die afgelope week weereens die gewilde Senior Burgertee aanbied – alhoewel dit ampertjies deur beurtkrag in die wiele gery is!  Gelukkig kon ons ‘n kragopwekker leen en die oggend kon voortgaan. Die gaskunstenaar was Belia Lourens.  Die naam Belia beteken “Belofte van God” in ... Lees verder

Terugvoer van Fondse Kommissie Augustus 2022

Ek graag terugvoer rakende die afgelope 3 maande se syfers: Junie 2022 Julie 2022 Augustus 2022 Maandelikse dankoffers 165 487 171 113 186 408 Totale inkomste 284 411 241 781 289 473 Totale uitgawes 306 204 305 686 317 215 Surplus / (Tekort) (21 793) (63 905) (27 742)   Ek wil baie dankie sê ... Lees verder

Verklaring van die dagbestuur van die NG Kerk (Algemene Sinode)

Ons, die lede van die dagbestuur van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen, is opgewonde en dankbaar oor die toewyding en dankbaarheid waarmee die NG Kerk in al sy gestaltes die Here dien. Op talle terreine maak die kerk ’n lewegewende verskil en word miljoene se lewe daardeur geraak. Ons is ook dankbaar oor ... Lees verder

EREDIENS IN DIE OPELUG TE AVALON: LENTE IS HIER!

Septembermaand is lente en ons verklaar dat die winter verby is. Alles groei en die plante en bome begin blom. Onmiddellik dink ek aan Hooglied 2 verse11 en 12 terwyl ek in verwondering die Here se handewerk in Sy skepping beleef: 11Kyk, die reëntyd is verby, die reën is oor, dis weg.12Daar is bloeisels in ... Lees verder

Fondse Kommissie Augustus 2022

Ek gee graag terugvoer rakende afgelope 3 maande se syfers:     Mei 2022 Junie 2022 Julie 2022 Maandelikse dankoffers 179 652 165 487 171 113 Totale inkomste 557 947 284 411 241 781 Totale uitgawes 402 100 306 204 305 686 Surplus / (Tekort) 155 847 (21 793) (63 905)   Ek herinner u ... Lees verder

Pinkster 2022 – Die vreugde van ’n Lewende Verhouding met God

Teen hierdie tyd behoort jy al die program vir Pinkster 2022 in hand te hê. Probeer om jou weeklikse program rondom die Pinkster-program te organiseer. Vanjaar se tema is: Die vreugde van ’n Lewende Verhouding met God. ‘n Lewende verhouding met God is soos ’n boom wat by waterstrome geplant is. So ’n boom groei ... Lees verder