Hervormingsfees 2021

Op 31 Oktober vanjaar, om 09:00 by ons oggenddiens, herdenk De Eike weer die geskiedenis van die Protestantse Hervorming.  Terwyl ek met die programmetjie besig was, het dit my weer opnuut aangegryp dat daar mense was met soveel krag en oortuiging dat dit vandag nog vir ons moontlik is om die Here te dien – ... Lees verder

Uitnodiging

My Mede-stryders Dit is vir niemand vars nuus dat ons weens die pandemie, voel dat ons meer as ‘n jaar “verloor” het nie.  Ons Kerkkoor kon bv. glad nie oefen nie!  Maar, nou met die verligting van die reëls, én die feit dat ons met maskers aan in die kerk mag sing (met alle veiligheidsmaatreëls ... Lees verder

“Die Skaapdief”

Ek het eendag lank gelede my oor op die grond gehou en besluit toe onlangs om hierdie verhaal my eie te maak. Met my verouderde geheue moes ek maar min of meer probeer om die verhaal oor te vertel met my eie prentjie in my kop. Ander name en plekke natuurlik. Waarom het die verhaal ... Lees verder

Johan Bezuidenhout oor Blokke B & D se fondsinsameling

Beste De Eike lidmaat   Ongeveer twee maande gelede was dit blok B en D se beurt om `n projek vir De Eike aan te pak. Dit het begin by `n idee en daarna het beplanning, voorbereiding en uitvoering gevolg.   Baie dankie vir elkeen se deelname aan die KEN-JOU-KERK-EN-WEN-KOMPETISIE. Dankie vir die energie waarmee ... Lees verder

Elmari: Wat van die toring?

Jy mag maar vra: wat is nou die lot van ons kerktoring?  Vroeër vanjaar het ons spesiale vergaderings gehou en planne beraam met ‘n toring wat op wankelrige oumens-bene staan en verkrummel.   Ons verhuur reeds ‘n aantal jaar lank spasie op ons toring aan American Tower Corporation (ATC).  Die bekommernis is egter dat die ... Lees verder

Handevat Ds Danie Murray

28 September, 2020 danie@handevat.com Liewe Ondersteuner Ek is onder die versoeking om iets te sê oor die unieke tye waarin ons leef. Sommige word baie intens daardeur geraak en ander nie. Daar is baie belewenisse van verliese uitdagings in verhoudings ens. Om die brief nie lank te maak nie, hier is ‘n skakel van ‘n ... Lees verder

TIENDEMAANDDANKOFFER 31 OKTOBER 2021

    TIENDEMAANDDANKOFFER            31 OKTOBER 2021     Al ooit gewonder waar die gebruik vandaan kom om ‘n tiende van jou inkomste as dankoffer te gee? Ek vind die antwoord aan die einde van die boek Levitikus: Lev. 27:30: “Een tiende van al die produkte van die land behoort aan die Here, of dit ... Lees verder

GBO – UITHOEKE VAN DIE WÊRELD

Hand 1:8 – “julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”   Vandag kom ons by die laaste van die terreine wat bydraes vanaf De Eike ontvang vanuit die GBO fonds,  naamlik:   Mosambiek Indië FEBA Radio Bibles for ... Lees verder

Brief aan al die nissie-eienaars

Aan die eienaars van nissies in die muur van herinnering by De Eike gemeente wil ons graag hierdie inligting deurgee en u samewerking vra. Ons het bewus geword van blomme wat verwyder word by van die nissies. Dit is vir die geliefdes van die persoon(e) wie se as in die nissie geplaas het ‘n traumatiese ervaring. ... Lees verder

René se brief

Liewe Gemeente Ek en my 3 susters was hierdie naweek op my suster, Theresa Troskie, en haar man, se plaas in die Sneeuberg. Ons plan is om ‘n resepteboek saam te stel van ons Mammie se resepte. Toe ek my oë uitvee, speel ons sommer orrel op Murraysburg ook. En wát ‘n voorreg was dit ... Lees verder