Gebedsbrief van INContext

Liewe gebedsvriende Maandag 19 Augustus was veronderstel om ’n vreugdevolle dag vir Afganistan te wees, met die 100ste herdenking van onafhanklikheid van Brittanje. Daar was egter geen aptyt om fees te vier, ná Saterdagaand se wrede selfmoordbomaanval op ’n groot bruilof in Kaboel nie. Die Islamitiese Staat-groep (IS) het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar, wat ... Lees verder

KERKKOORFEES

De Eike se kerkkoor neem jaarliks deel aan ‘n Kerkkoorfees wat een van die hoogtepunte op ons jaarprogram vorm.  Dit vind vanjaar plaas op Sondag 25 Augustus by NGK Durbanville om 18:30. Elke koor sing twee liedere en dan sing al die kore saam in ‘n massakoor teen die einde van die program.  Dit is ... Lees verder

WECAN

Advert for Social Worker The above mentioned 13-year-old Non-Profit Organisation (NPO) situated in Sunbird Park Kuilsriver is looking for a Social Worker who is registered under the Social Work Regularity Board. Requirements: Registered with SOUth African Council for Social Service Professions Computer Literacy (Microsoft Office Applications) A valid driver’s license (Code B) Must have own ... Lees verder

Taizé byeenkoms vir 18 tot 35 jariges in Kaapstad 25-29 September 2019

Goeie dag Eersdaags vind die Taizé “Pilgrimage of Trust” plaas in Kaapstad waarin duisende 18 tot 35 jarige jong volwassenes bymekaar sal kom om saam te aanbid en werkswinkels by te woon. ‘n Deel van hierdie pelgrimstog se doel is om jongmense bloot te stel aan Christene uit ander kerke en kulture. Deelnemers gaan twee-twee ... Lees verder

Twee gebedsbriewe van INContext

Liewe gebedsvriende Op Sondag 21 Julie is parlementêre blitsverkiesings in die Oekraïne gehou. Hierdie verkiesings is vervroeg nadat die nuutverkose president Volodymyr Zelenskiy op 21 Mei 2019, tydens sy inhuldiging, die parlement ontbind het. Sonder die steun van die parlement sou die president nie daartoe in staat wees om enige hervormings in te stel of ... Lees verder

Breiversoek aan gemeentes:

Die bevordering van vroeëkindontwikkeling via gemeentes bly een van die sinode se fokusareas. Van die noodsaaklike vaardighede wat ‘n drie- tot vierjarige kind moet bemeester, sluit in fynspierkoördinasie, oog-handkoördinasie, sowel as tekstuur, kleur- en vormherkenning. Balspel help in die ontwikkeling van al hierdie vaardighede en daar is ‘n groot behoefte aan hierdie gebreide balle (en ... Lees verder

The Global Spiritual Trend We Can’t Ignore Author J. Lee Grady

Last weekend, I preached in a small but growing church in central Sri Lanka. There was no sign outside the building because it’s a private residence located in a crowded neighborhood. Most of the people who came to this meeting either walked or arrived in motorized rickshaws, so no parking lot was needed. The worship ... Lees verder

GETUIENISMAAND 2019: DIGTEBIJ-GEMEENTE

GOD HERSTEL VERHOUDINGS  U word hartlik uitgenooi na Digtebij-gemeente se jaarlikse Getuienismaand in September. Dan gee ons besondere aandag aan ons as gelowiges se roeping en verantwoordelikheid om te getuig teenoor die wêreld daarbuite (1 Pet. 3:15). Vanjaar se Getuienismaand word gewy aan Besinning oor die herstel van verhoudings tussen God en mens en tussen ... Lees verder

INContext gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Maandag 29 Julie het vyf Malawiese hooggeregshof-regters met beraadslaging begin om ’n politieke krisis, wat tot voortdurende betogings in die normaalweg rustige Suider-Afrikaanse land gelei het, op te los. Bewyse van wydverspreide onreëlmatighede tydens die presidensiële verkiesing op 21 Mei het die afgelope twee maande, ’n golf van openbare betogings tot gevolg ... Lees verder

CABSA versoek:

“My vrees vir die stigma en verwerping is so groot, dat ek nie eers MIV-medikasie, wat my lewenskwaliteit kan verbeter, en moontlik verleng, by my kliniek kry nie … ek leef reeds 15 jaar met die virus en daar is slegs een persoon, ’n baie naby familielid, wat weet dat ek MIV-positief is … Beste ... Lees verder