INContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag 31 Maart het Turkye plaaslike verkiesings in al 81 provinsies gehou. Die opposisie, Cumhuriyet Halk Partisi (CHP) – Republikeinse Volksparty – het die voortou in Istanboel en Ankara, beide belangrike stede, geneem. As dit bevestig word, sal dit ’n geweldige terugslag vir president Recep Tayyip Erdogan se regerende party vir Geregtigheid ... Lees verder

Sinodale Vrouebyeenkoms

Liewe Vrouelidmate Kom geniet die dag saam met ons! Word verwelkom deur die klanke van Zamar en vind ‘n ruimte om te mag wees. Kom laat los waaraan jy swaar dra en loof God saam met Hilandi du Toit. Ons luister na stories van vroue op hulle geloofsreis en kyk ons eie vrese in die ... Lees verder

Ramot

Liewe Ds. Burger Om William Shakespeare se woorde te gebruik: “I can no other answer make but thanks, and thanks and ever thanks!” Ons by as Ramot wil graag ons dank teenoor julle uitspreek vir: Die verskil wat julle maak “Giving is not only about making a donation, it is about making a difference” Kathy ... Lees verder

INContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag 10 Maart het gevegte in Jemen se belangrikste hawestad, Hodeida, uitgebreek. Dit is die eerste beduidende gevegte sedert strydende partye in Desember ooreengekom het op ’n VN-bemiddelde wapenstilstand. Beide die Sjiïtiese Houthi-rebelle wat die stad beset en die regeringsgesteunde troepe wat hulle teenstaan, het versperrings opgerig en loopgrawe gegrawe. Die gevegte ... Lees verder

INContext-gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag 3 Maart het Algerië se veteraan-president Abdelaziz Bouteflika betogers misken deur te bevestig dat hy vir nog ’n termyn sal staan – maar hy het wel gesê dat hy nie ’n volle termyn sal dien nie. Hy het in ’n brief te kenne gegee dat as hy April se verkiesing sou ... Lees verder

INContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Saterdag 23 Februarie het die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Un uit Pjongjang vertrek op ’n spesiale trein na Hanoi (Viëtnam) vir sy tweede beraad met die Amerikaanse president Donald Trump. Agt maande na hul geskiedkundige ontmoeting in Singapoer – die eerste tussen ’n sittende Amerikaanse president en ‘n Noord-Koreaanse leier – sal ... Lees verder

Ouerkategese – 3 Maart 2019

3 Maart is dit weer tyd vir ouerkategese, en ons nooi jou hartlik uit om by ons aan te kom sluit. Hier is ‘n kykie na watter inspirerende onderwerp hierdie slag deur kundige mense aangebied word. Lees verder

INContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag 17 Februarie het die Soedannese polisie na bewering van traangas gebruik gemaak om ’n anti-regeringsoptog in die hoofstad op te breek, terwyl betogers hul veldtog teen die regering van president Omar al-Bashir voortgesit het. Die byna daaglikse protesoptrede duur reeds vir twee maande voort. Hierdie protesoptredes is die grootste uitdaging van ... Lees verder

Wêrelbiddag vir Vroue – 1 Maart 2019

“Aan die bokant is vroue van Slowenië in hul tradisionele klere.  Die halfsirkel-ornament met die Sloweense borduurwerk, verteenwoordig ‘n bord of ‘n tafel met ons bekendste nasionale koek – portica.  Druiwe is van wingerde van verskillende wyn-produserende streke.  As ‘n uitdrukking van liefde, is die tafel versier met ‘n koekie (licitar) wat van heuning gemaak ... Lees verder