InContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag 13 Januarie het Ayman Sousan, die Siriese assistant-minister van buitelandse sake, hul regering se hoop uitgespreek dat dialoog met die Siries-Koerdiese groepe sal intensiveer. Dit dui op steun vir gesprekke wat die Koerde hoop sal lei tot ‘n politieke ooreenkoms tussen twee van die hoof rolspelers in die veelsydige oorlog. ‘n ... Lees verder

InContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende In die vroeë oggendure van Maandag 7 Januarie het junior militêre offisiere in Gaboen (in Sentraal-Afrika) ‘n oënskynlike staatsgreeppoging uitgevoer deur die staatsradiostasie te kaap en hul ontevredenheid met president Ali Bongo, wat sedert Oktober in Marokko herstel na ‘n beroerte, uitgespreek. Volgens ‘n regeringswoordvoerder is vrede vinnig herstel. Die offisiere beweer hulle ... Lees verder

Kleuterkerk 2019

Liewe ouers Deur die loop van 2018 het dit duidelik geword dat dit nodig is om die voorskoolse kinders apart te bedien van die Kinderkerk.  Vanaf 2019 DV sal die kleuters vanaf ouderdom 4 tot 5, Gr R ingesluit, dus die Paidion (Klein kind) model volg, met hulle eie volledige erediens in die Kleuterkerklokaal.  Hulle ... Lees verder

KERSSANGDIENS 25 NOVEMBER 2018

Liewe Gemeente Namens my en De Eike se Kerkkoor wil ek graag elke persoon wat gehelp het om ons 2018-kerssangdiens suksesvol te laat verloop, uit my hart bedank. ‘n Mens kom in die voorportaal af op die kerstoneel wat Hester Carstens elke jaar daar bou. By die deure is die Erediensspanne ontplooi en hulle werk ... Lees verder

INContext Gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Die parlement van Oekraïne oorweeg of hulle ‘n krygswet gaan afkondig weens geweld wat in die strate van die hoofstad, Kiëf, op Sondagaand (25 November) uitgebreek het, nadat Rusland drie van hul vlootvaartuie aangekeer het. Betogers het buite die Russiese ambassade vergader waar hulle ‘n voertuig aan die brand gesteek en fakkels afgevuur ... Lees verder

INContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Honderde inwoners van die Mexikaanse grensstad, Tijuana het Sondag 18 November aan ? betoging deelgeneem teen die aankoms van duisende migrante vanuit Sentraal-Amerika, wat hoop om ‘n nuwe lewe in die VSA te begin. Dié migrantetrek, wat na die Verenigde State op pad is, het Donderdag (15 November) by die grens tussen die ... Lees verder

Die Tiende Maand

STIL, STIL VERRAS DIE HERE ONS TERWYL ONS NET IN DANKBAARHEID DAAROOR KAN GETUIG Vanoggend is ek uitgeboul! Ek sit in my studeerkamer en beleef die Here se werke wat ek tans in De Eike sien gebeur. En Filippense 4:4-7 bring my in hierdie gejaagdheid tot stilstand. Hoor net wat sê die Here! Filippense 4 ... Lees verder

INContext gebedsvriende

Liewe gebedsvriende Die Demokratiese Republiek van die Kongo se gesondheidsdepartement het op Vrydag 9 November aangekondig dat die huidige uitbraak van die Ebola-virussiekte die ernstigste in die land se geskiedenis is met 319 bevestigde en waarskynlike gevalle. Na bewering het 198 mense in Noord-Kivu en Ituri-provinsies gesterf as gevolg van dié hemorragiese koors, waar aanvalle ... Lees verder

INContext gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Honderde Egiptiese Christene het Saterdag 3 November ‘n begrafnisdiens in die Minya-provinsie bygewoon. Op 2 November is pelgrims wat met busse vervoer is na ‘n afgeleë woestynkerk in ‘n hinderlaag gelei en is deur Islamitiese Staat (IS) militantes vermoor. Minstens 19, wat kinders insluit is in Vrydag se aanval gewond en sewe is ... Lees verder

Jan Kriel se insameling

    Wat word van ? Oos-Kaapse dogtertjie wat op ? baie jong ouderdom wees gelaat word? Watter toekoms het sy as ? geboortedefek haar rug heeltemal skeef trek? En hoeveel slegter kan dit nog wees as ? herstellende rugoperasie verkeerd loop? Lees hierdie aangrypende storie van Angel hier . . Lees verder