INContext gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Miljoene kiesers regoor die VSA gaan op 6 November na die stembusse vir die midterm tussenverkiesing. Hierdie verkiesing vind elke vier jaar, halfpad deur die president se vierjaartermyn in die amp, in die VSA plaas. Daar sal vir 435 setels in die Huis van Verteenwoordigers gestem word, aangesien lede vir twee jaar staan. ... Lees verder

INContext – Gebedsvriende

Liewe gebedsvriende Sowat 300 mense het Sondag 21 Oktober ‘n grensheining tussen Marokko en Melilla, Spanje se Noord-Afrikaanse tussengebied bestorm. Ongeveer 200 van diegene wat die grens probeer oorsteek het, was suksesvol en word geprosesseer. Spanje het hierdie jaar Italië vervang as die vernaamste land van toegang vir wanhopige immigrante en vlugtelinge wat vanaf konflik ... Lees verder

Wynveiling – 2018

Woensdagaand was De Eike se jaarlikse wynveiling, en dit was soos altyd ‘n geleentheid om te onthou. Ds Francois het die aand begin deur ons te herinner aan ons gemeente se tema in hierdie dankbaarheidsmaand, naamlik “Tel jou seëninge”, en dit was regtig die gevoel wat ‘n mens dwarsdeur al die verrigtinge gekry het. Ons ... Lees verder

INContext – Gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op 16 Oktober is Wêreldvoedseldag gevier, maar daar was geen sulke vieringe in Jemen nie. VN-verteenwoordiger Lise Grande, waarsku dat indien die oorlog in Jemen nie binnekort beëindig word nie, die land binne drie maande in ondenkbare hongersnood gedompel kan word. Sy beklemtoon verder dat 12 tot 13 miljoen landsburgers nou die moontlikheid ... Lees verder

ALPHA – DIE BEGIN : TWAALF WEKE LATER

Met die aanvang van die program het vyftig (50) lidmate opgedaag en vyftig (50) broers en susters, ‘n familie, het twaalf weke later saam afgesluit. Wat ‘n belewenis! Vol van dankbaarheid, mense sonder krone, diensbare vriende, kyk terug en besef dat ons antwoorde gekry het oor sake waaroor ons almal soms wonder. Kan ek die ... Lees verder

Pollsmoor – 4 Oktober 2018

Verlede Donderdag, 4 Oktober, het ‘n groep van ons die geleentheid gehad om ‘n gebedsbyeenkoms (of ‘n “prayer walk” soos wat dit ook genoem word) by Pollsmoor gevangenis by te woon. Die “prayer walk” vind een keer ‘n maand plaas waartydens ongeveer 1200 mense (300 per “gevangenisblok”) toegelaat word om in die gange tussen die ... Lees verder

INContext – 2 Gebedsbriewe

Liewe gebedsvriende Na die aardbewing- en tsoenami-ramp wat Indonesië op Vrydag 28 September getref het, het die Indonesiese rampbestuuragentskap op Sondag (30 September) bevestig dat die dodetal tot 844 gestyg het en waarskynlik gaan toeneem. Dié aardbewing van 7,5 het die Sentrale Sulawesi-provinsie in Indonesië getref en die stad Palu en naburige dorp, Donggala is ... Lees verder

INContext – Gebedsvriende

Liewe gebedsvriende Die oorloggeteisterde Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) gaan ‘n broodnodige hulppakket van die Europese Unie (EU) ontvang. Die EU het aangekondig dat €26,5 miljoen as noodfonds beskikbaar gestel word vir kwesbare gemeenskappe wat deur die humanitêre krisis in die land geraak word. Hierdie aankondiging is gemaak, te midde van onthullings van nog ‘n menseslagting van ... Lees verder

INContext – Gebedsvriende

Liewe gebedsvriende Libië se VN-gesteunde regering het Sondag 2 September ? noodtoestand in Tripoli aangekondig, ná dae van gevegte waar minstens 47 mense dood en talle meer beseer is. Die toename van geweld in Tripoli gaan gepaard met die terugkeer van die berugte militante leier, Salah Badi, wat tydens die gevegte in 2014 ‘n kardinale ... Lees verder

Liewe gebedsvriend – INContext

Die Rohingia-groep vlugtelinge het op Saterdag 25 Augustus optogte en gebedsbyeenkomste in Bangladesj gehou ter nagedagte van die eerste herdenking van hul vlug uit die Rakhine provinsie in Mianmar, waar geweld tussen die Arakan Rohingya Salvation Army (ARSA) en Mianmar weermag bykans ? jaar gelede uitgebreek het. Na beraming het ongeveer 700 000 gevlug en ... Lees verder