Liewe gebedsvriende

Zimbabwe het minder as ‘n week oor tot hul waterskeidingsverkiesing, wat op 30 Julie sal plaasvind.  Dit sal die eerste verkiesing sedert onafhanklikheid wees (1980) wat nie voormalige president Robert Mugabe insluit nie.  Die 94-jarige “sterkman” het na 37 jaar  uitgetree nadat die weermag hom gedwing het om te bedank. Dit sluit  diegene in sy ... Lees verder

Die Besoek van die buitelandse studente

“You gave me your time, the most thoughtful gift of all” – unknown As ek hierdie gesegde lees, raak ek bewus aan die buitelandse studente se besoek by De-Eike.  ‘n Besoek wat beide die buitelandse studente en gaste ouers se lewens diep aangeraak het. Dit was besonders om te hoor hoe ons besoekers getuig, met ... Lees verder

InContext

Liewe gebedsvriende Dosyne gewone Afgane stap honderde kilometers dwarsoor hul land, vanaf die Taliban-vesting Lashkar Gah na die hoofstad Kaboel, en eis dat daar ‘n einde moet kom aan die 17-jaar lange bloedvergieting in hul land. Hulle beoog om Kaboel (ongeveer 700km van Lashkar Gah) voor die einde van die Ramadan-vas vandeesweek te bereik, om ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 18. Oor die lyding van Christus (i)  Sondag 15 Vraag 37: Wat verstaan jy onder die woordjie: gely? Antwoord: Dat Christus na liggaam en siel tydens sy hele lewe op aarde, maar veral aan die einde daarvan die toorn van God teen die sonde van die hele menslike geslag gedra het. So ... Lees verder

Die Uitstappie na Worcester

Eers net inleidende opmerkinge: Phillie, wat die stukkies vir Johan aangestuur het, merk op: “Hiermee die aangehegte inset oor die Worcester-uitstappie. Dis miskien effens aan die lank kant, maar die besoek aan die Instituut vir Blindes was so leersaam dat dit moeilik is om iets weg te laat. “Wat my veral getref het by “Innovation ... Lees verder

Ouerbrief uit die Kinderkerk

2018 – KWARTAAL 3 Liewe Ouers Baie dankie vir u ondersteuning, veral ook met ons projek, “Ons Volg Jesus”, en meer spesifiek Kwartaal 2 : Kids Imagine.  Ten spyte van die feit dat ons so min ontmoetings gehad het, het u steeds die mooi bedrag van R900 bygedra. Baie dankie daarvoor. Ons vra asseblief u ... Lees verder

Oor Alpha – Wie dink Kaapstad is Jesus?

Die Alpha-span het ‘n tydjie gelede in die strate van Kaapstad ingevaar en mense ‘n klompie vrae gevra.  Tipies Alpha-styl, het hulle vrae begin met ‘n doodgewone vraag – wat maak jou gelukkig.  Hierna het meer ernstige vrae gevolg, soos wie hulle dink Jesus is.  Persoonlik het van die antwoorde my lekker geskok.  Sonder om ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 16. Wie is Jesus (ii) Sondag 13 Vraag 33: Waarom word Christus die eniggebore Seun van God genoem terwyl ons tog ook kinders van God is? Antwoord: Omdat alleen Christus die ewige natuurlike Seun van God is, terwyl ons om sy ontwil uit genade tot kinders van God aangeneem is. Vraag 34: ... Lees verder

Gebedslysie vanaf Handevat-projek

Liewe voorbidder Gebed bly ‘n baie belangrike deel van die bediening en daarom vra ek vir julle wat voorbidders is om op die vooraand van my vertrek na Mosambiek die volgende saam met my met die Here deur te praat. Ook soos Hy julle lei. Die bediening behoort aan Hom. Persoonlik, dat ek altyd afhanklik van ... Lees verder