In Context: Sirië

Liewe gebedsvriende Die oorlog in Sirië is weer in die kollig na berigte van chemiese aanvalle deur Siriese magte in Douma, ‘n voorstad van Damaskus, kort nadat die Amerikaanse president Donald Trump aangekondig het dat hy Amerikaanse troepe uit Sirië wil onttrek, in lyn met sy “Amerika Eerste-beleid”. Die aanval is dadelik deur die Verenigde ... Lees verder

Uitreik na haweloses in ons dorp

MUSSE EN SLAAPSAKKE PROJEK Kom ons laat die penne klap en brei weer vanjaar almal  saam !!. dit kan serpe, musse , handskoene of sokkies wees!!! Wees deel van hierdie projekte. Alle gebreide items en komberse kan een maal per maand by die kerkkantoor van die NG Kerk Kuilsrivier ingehandig word (kantoorure: Maandae tot Vrydae ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 11. Wat is geloof en wat moet ons glo?  Sondag 7 Vraag 20: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan het? Antwoord: Nee; maar slegs die wat deur ‘n ware geloof in Hom ingelyf word en al sy weldade aanneem. Vraag 21: Wat is ... Lees verder

Roadtrip247

Kruispad.com se nuwe tienerwebsite, App en WhatsApp, Roadtrip247, is vandag by 4 #Imagine events  (met +- 7500 tieners!) bekendgestel. As jy ‘n tiener in die huis het of weet van iemand wat ene het, stuur asb. die inligting aan. 5 keer per week word Bybelstudies (Padkos) ge-post 3 keer per week videos: musiek, stories en topics Laai ... Lees verder

Groot Lydensweek en Paastyd

Lydenstyd, weet jy darem seker teen die tyd, duur 40 dae. Hierdie veertig dae word op verskillende maniere deur verskillende kerke ingeklee. Dis byvoorbeeld ‘n baie algemene gebruik dat Christene in hierdie tyd vas – nie noodwendig ophou eet nie, maar vrywillig afstand doen van sekere lekkernye of aktiwiteite, om hulle die hele tyd daaraan ... Lees verder

Sondag is tyd vir die openbare belydenis van geloof

Waaroor gaan dit nou eintlik, wanneer die groepie jongmense Sondagaand voor die kansel staan? Dis natuurlik ’n baie besonderse geleentheid – dis na alles nie sommer elke Sondag wat iemand in die kerk kans kry om op te staan en hardop te verklaar waar hy of sy staan met die Here nie. Dis ‘n hoogtepunt ... Lees verder

Liewe Gebedsvriende

Turkse troepe en hul Siriese rebelle-bondgenote het Sondag 18 Maart die dorp Afrin in die noordweste van Sirië binnegeval. Hulle het hul vlae in die middestad gehys en het volle beheer verklaar ná ‘n veldtog van agt weke om Koerdiese “YPG-magte” uit die gebied te verdryf. Die stryd om Afrin, ‘n eens stabiele area in ... Lees verder

Bibles for Believers

Bibles for Believers, ook bekend as Harvesters Ministries, is betrokke by kerkplantings wêreldwyd, lei leraars en pastore op en versprei Bybels. Kerkplantings word gedoen in Afrika, die Verre-Ooste, asook Sentraal-Amerika. Gedurende die afgelope jaar is duisende nuwe kerke geplant en leraars word vir elkeen van hierdie kerke opgelei.  Duisend Bybels word aan die nuwe leraars ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 9. Hoe gaan ons dan verlos word? Sondag 5 Vraag 12: Aangesien ons volgens die regverdige oordeel van God die tydelike en ewige straf verdien het, hoe kan ons van hierdie straf bevry en weer in genade aangeneem word? Antwoord: God wil dat daar aan sy geregtigheid voldoen word. Daarom moet ons ... Lees verder

It’s Time!

Saterdag 24 Maart, is daar ‘n “It’s Time” gebedgeleentheid in Mitchells Plain. Franci Gresse skrywe: Ek het dit verlede jaar in Bloemfontein bygewoon en dit was ‘n absolute wonderlike ervaring om saam met duisende ander Christene die Here te loof en tot Hom te bid. April 2017 was daar ‘n nasionale gebedsbyeenkoms in Bloemfontein – ... Lees verder