Bybelgenootskap se gebedsgids

26 Jul – 1 Aug  Romenië: Bid vir die afhandeling van die hofgeding rakende die kopiereg van die Cornilescu Bybel wat al vir die laaste sewe jaar sloer. Bid vir die verdere ontwikkeling van ons projekte en publikasies, asook die samewerking van al ons lidkerke. Estland: Bid vir Bybelwerk in hierdie baie sekulêre land. Bid ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Rut   Kerntekste: “Maar Rut het geantwoord: “Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u gaan, sal ek gaan; waar u bly, sal ek bly; u volk is my volk; u God is my God; waar u sterf, sal ek sterf en ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Rigters Kernteks: “Maar die Here het leiers na vore laat kom en dié het die volk gered uit die mag van die mense deur wie hulle beroof is. Die volk het ook nie na hulle leiers geluister nie. Die volk was ontrou aan die Here en het ander gode aanbid en baie gou die pad ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Josua Kernteks: “Wees veral sterk en baie vasberade in die uitvoering van die wet wat my dienaar Moses jou beveel het. Moet daarvan nie links of regs afwyk nie. Dan sal jy voorspoedig wees, waar jy ook al gaan. Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag ... Lees verder

Die Teraardebestelling van Kosie Steenkamp

Kosie Steenkamp se skielike afsterwe was ‘n groot skok vir almal wat hom geken het. Sy troosdiens kon uiteraard net deur 50 mense bygewoon word. Dié diens het op Donderdag 2 Julie 2020 in De Eike se kerkgebou plaasgevind. Kosie se kinders het dit goed gedink om die troosdiens te laat “stream” sodat mense letterlik ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Die volgende rak in die Bybel-Biblioteek:  DIE HISTORIESE BOEKE ‘n Mens het nogal gemengde gevoelens oor hierdie rak in die Bybel-biblioteek. Aan die een kant bevat dit pragtige verhale wat lekker lees, soos dié van Simson, Gideon en Rut, maar aan die ander kant skrik die eindelose naamlyste en die dikwels grusame verhale ‘n mens ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Hoe lees ek die Pentateug?  Voordat ons nou afstap van die Pentateug en aangaan met die res van die Bybelboeke, is dit dalk belangrik dat ons vir onsself hierdie vraag vra. Daar is na alles verskillende maniere waarop jy die Pentateug kan lees: Jy kan dit   lees as ‘n Verhaal: Dan kan jy doodeenvoudig ... Lees verder

WAT IS BESIG OM IN DIE BELYDENISKLAS TE GEBEUR?

Elke jaar sê ek vir myself: “Hierdie belydenisklas is puik!” Vanjaar sê ek dit weer! Die 2020 belydenisklas bestaan uit besondere jongmense met soveel gawes. Daar is ’n energie wat my stil en dankbaar laat. Dankie aan ons ouers wat hierdie jongmense opvoed en voorberei vir die lewe. Dalk wonder jy hoe ons tans die ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel.

Die Wetboek:   Hierdie is natuurlik nie ‘n aparte boek nie. Jy kry die wette sommer so verweef tussen die res van die verhaal in die Pentateug deur. Aan die ander kant is die wette so ‘n belangrike deel van die Ou Testament dat dit ons kan loon om dit net bietjie van naderby te ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Die Boek Deuteronomium:   Opset: Deuteronomium is die laaste boek van die Pentateug. Sy naam kom van die Grieks wat beteken “Die Wet vir die Tweede Keer” – dit is omdat ons die Tien Gebooie (Eksodus 20) amper woordeliks in Deuteronomium 5 herhaal kry. Net soos in die voorafgaande boeke is Moses steeds die hoofkarakter ... Lees verder