GEBEDSBRIEF BYBELGENOOTSKAP

19 – 25 Jan Togo:  Bid dat Gods Woord mense se harte sal bereik.  Bid vir die vertaling van die Ou Testament in Lama.  Wanneer dit voltooi is, sal Lamasprekers vir die eerste keer ‘n volledige Bybel in hul taal hê.  Bid ook vir die vertaling van die Bybel in Kabiye. Benin:  Bid dat die ... Lees verder

Die brief van die Bybelgenootskap (effens geredigeer)

Beste Kollegas Hiermee gee ek net  weer inligting deur oor wat die Bybelgenootskap vir gemeentes bied vir die jaar van die Bybel. 1.Ingesluit hier is ? elektroniese brosjure oor die jaar van die Bybel en die 2 miljoen-Bybel projek. 2. Aan die einde van Desember of vroeg in Januarie gaan ons vir u ‘n boekie ... Lees verder

Terugvoer van 17de Algemene Sinode Vergadering

Tydens die afgelope week het die 17de Algemene Sinode van die NG Kerk in Boksburg bymekaar gekom. Dit was ‘n vergadering wat van die begin af in ‘n besondere gees plaasgevind het. Die vergadering het ‘n stewige agenda, om-en by 529 bladsye, gehad om deur te werk en ‘n verskeidenheid van sake was op die ... Lees verder

NG GEMEENTE KUILSRIVIER-DE EIKE PINKSTER 9 Junie 2019 Afsluiting

SONDAGOGGEND:  ‘N KEUSE (Matteus 7:13-29) Naas die inleiding, is ‘n preek se laaste paragraaf waarskynlik die belangrikste. – Hoe sluit Jesus die grootste preek van alle tye af? Hy laat sy dissipels eers vir oulaas toets skryf… – ‘n Boom word aan sy vrugte geken… – Die uiterlike (“skaapsklere”) tel nie vir God nie, maar hoe ... Lees verder

NG GEMEENTE KUILSRIVIER-DE EIKE PINKSTER 6 Junie 2019 Aand en 7 Junie 2019 Oggend

DONDERDAGAAND / VRYDAGOGGEND: SKATTE IN DIE HEMEL (Matteus 6:19-34) Op die oog af losstaande maar dit sluit baie nou aan by “Ons Vader” – Jy het gebid om die koninkryk, nou kom die toetsvraag: waar lê jou hart? – Hoe kan jy deel hê aan God se nuwe, ewige ryk en steeds krampagtig vasklou aan ... Lees verder

NG GEMEENTE KUILSRIVIER-DE EIKE PINKSTER 5 Junie 2019 Aand en 6 Junie 2019 Oggend

WOENSDAGAAND / DONDERDAGOGGEND: DIE “ONS VADER” (Matteus 6:5-15) Ons lewe van nederige afhanklikheid voor die Here bly die duidelikste as ons met Hom praat… – Dis net so radikaal anders as die res van die Bergrede, om met God te gesels… Natuurlik kan ons baie lank gesels oor die gebed wat Jesus ons hier leer. ... Lees verder

NG GEMEENTE KUILSRIVIER-DE EIKE PINKSTER 4 Junie 2019 Aand en 5 Junie 2019 Oggend

DINSDAGAAND / WOENSDAGOGGEND: PRAKTIESE GELOOF (Matteus 6:1-6) Afsluiting van vorige perikoop was oproep tot volmaakte toewyding en liefde selfs vir ons vyande. Godsdiens is nie net ‘n binnekamersaak nie. – God word net soveel gedien deur jou optrede teenoor ander as in die kerk. – Wat is ware Godsdiens? Vra Jakobus (1:26-27)! Maar Godsdiens is ... Lees verder

NG GEMEENTE KUILSRIVIER-DE EIKE PINKSTER 3 Junie 2019 Aand en 4 Junie 2019 Oggend

MAANDAGAAND / DINSDAGOGGEND: OPROEP TOT VOLMAAKTHEID (Matteus 5:17-48: Nuwe houding teenoor die wet) Trek Jesus se nuwe ryk ‘n streep deur alles vooraf? Jesus kom leer ons wat gehoorsaamheid is… Tog is die leer van die Bergrede radikaal nuut! – Want die ingrype van die koninkryk gaan enige eise hier vooraf. – God lê volledig ... Lees verder

NG GEMEENTE KUILSRIVIER-DE EIKE PINKSTER 2 Junie 2019 Aand en 3 Junie 2019 Oggend

SONDAGAAND / MAANDAGOGGEND: DIE SIGBAARHEID VAN DIE KERK (Matteus 5:13-16) Inl. ‘n Gevaarlike teks, maklik om verkeerd te verstaan. Kan maklik ‘n “nuwe wet” word. – Lees dit in konteks: Matteus 5:13-16 is net moontlik omdat die koninkryk gekom het! Waarom sout / lig? – Die versoeking is groot om die teks te vergeestelik en ... Lees verder

NG Gemeente Kuilsrivier-De Eike Pinkster 2 Junie 2019 Oggend

SONDAGOGGEND: DIÉ WAT GOD “GESEËND” NOEM(Matteus 5:1-12) Inleiding: Saligsprekings is algemeen in die Bybel: altesaam 44x in die Bybel. – ‘n Wonderlike woord “Makarios” = “welgeluksalig”. – Hierdie is nie blote goeie wense nie; dis Jesus aan die woord! Die Saligsprekings is geen “nuwe wet” nie. – Dis deel van die Matteus-evangelie! Dit gaan oor ... Lees verder