Senior Uitstappie

KIRSTENBOSCH UITSTAPPIE Dinsdag 10 Maart 2020 Soos wafferse toeriste klim 48 senior burgers uit ‘n luukse bus by Kirstenbosch. Met swaaiende kameras om die nek val almal bewapen met hul ID boekie in ‘n ry by die ingangshek in. Elkeen kon ‘n koers deur die verskillende afdelings van die tuin inslaan na waarheen hy/sy eerste ... Lees verder

43 Jaar Jonk!

Ons bekommer dikwels so maklik, vergeet soms so vinnig en vertrou dalk by tye te min. Ons gemeente het hierdie week sy 43ste verjaarsdag gevier – en ek dink dit is ‘n geleentheid wat verdien om gevier te word.  Vir my beteken om iets te vier om in dankbaarheid terug te kyk en te onthou ... Lees verder

Gebedsbrief van die Bybelgenootskap

15 – 21 Mrt Botswana:  Bid dat die mense van Botswana toenemend nader aan die Woord van God sal beweeg.  Bid dat die Here ons sal help om die Bybelbehoeftes van die mense, veral diegene wat in die gemeenskap verstoot word, aan te spreek. Mosambiek:  Dank die Here vir die voltooiing en bekendstelling van die ... Lees verder

Cathy Fullard Groet

Op 1 November 2010 het ek die voorreg gehad om te begin werk by die Kerkkantoor. Ek het ‘n diepe dankbaarheid in my teenoor die gemeente vir my aanstelling in 2010. Dit was ‘n tyd van baie onsekerheid in my lewe. Dit het die tyd geword waarin ek God sien werk het en waarin die ... Lees verder

Thea aan die woord

Lied 190 se derde vers bedink hoe geloof ons in staat stel om in ‘n verhouding met God te staan bo wat ons daarsonder kan begryp: “U, oor alles God en Hoof, open oë van geloof, dat ons sien, geen goed of kwaad word aan toeval oorgelaat: Bokant ons begrip, verstand, hou U al wat ... Lees verder

Bybelgenootskap se gebedsbrief

8 – 14 Mrt Madagaskar:  Die Bybelgenootskap het steeds baie struikelblokke wat oorkom moet word.  Bid dat die plaaslike kerke die Bybelgenootskap se visie en missie sal deel.  Bid ook vir die verbeteringe aan die infrastruktuur wat kan lei tot ‘n toename in Bybelverspreiding. Mauritius:  Dank die Here vir die Bybelwerk op hierdie eiland.  Bid ... Lees verder

Aswoensdag, Lydenstyd en Paasfees

Lydenstyd (Engels: Lent) is een van die heel wonderlikste seisoene op ons kerklike kalender. In hierdie 46 dae word ons daaraan herinner dat God ons nood raakgesien het, en in sy Seun in ons wêreld ingekom het om herstel te kom bring. Geskiedenis van Lydenstyd: Lydenstyd word sedert die vierde eeu n.C. in die kerk ... Lees verder

Bybelgenootskap Gebedsbrief

1 – 7 Mrt Angola:  Dank die Here vir alles wat reeds hier gedoen is.  Bid dat die Bybelgenootskap ‘n pakhuis sal kan koop waar Bybels gestoor kan word.  Bid dat God wysheid aan die vertalers en hul gesinne sal gee sodat meer publikasies in die nasionale tale ontwikkel kan word om mense se harte ... Lees verder

Die Wêreldbiddag 2020

Die tema vir die 2020 Wêreldbiddag is: “Staan op! Neem jou slaapmat en loop.”  By ons geemeente word die byeenkoms op Vrydag, 6 Maart, om 9:30 in die kerk gehou. Die geleentheid is nie net tot vroue beperk nie en almal is dus ewe welkom om dit by te woon.  Hilze Malherbe kom deel haar ... Lees verder

Bybelgenootskap se gebedsbrief

16 – 22 Feb Kongo (Brazzaville):  Bid dat ons deur ons Bybelwerk die mense se Bybelbehoeftes sal aanspreek.  Bid vir ons werk aan die verskillende vertalings, veral vir die volledige Bybel in Beembe. Kongo (Demokratiese Republiek van):  Bid vir die Here se seën oor Bybelwerk in hierdie land.  Bid vir al ons vertalingsprojekte wat poog ... Lees verder