Pinkster 2006 – Inligting

Pinkster 2006 – Inligting Sondagaand 17 Mei 2026 en Maandagoggend 18 Mei 2026 Maandagaand 18 Mei 2026 en Disdagoggend 19 Mei 2026 Dinsdagaand19 Mei 2026 en Woensdagoggend 20 Mei 2026 Woensdagaand 20 Mei 2026 en Donderdagoggend 21 Mei 2026 Donderdagaand 21 Mei 2026 en Vrydagoggend 22 Mei 2026   Pinkster Fees en Nagmaal Sondagoggend 24 ... Lees verder

BASAAR 2026 – Inligting

EINDE VAN HIERDIE MAAND HOU DE EIKE BASAAR !!! Hier is ‘n paar belangrike datums en reëlings waarvan jy moet kennis neem. 7 Mei – voltooide basaar belofte vorms  terug by blokleier of direk na kerkkantoor. 21 Mei – bestanddele by kerkkantoor. Ons sal eersdaags sê wat ons nog benodig indien jy dalk wonder wat ... Lees verder

Groot Lydesweek 2026

Ons nooi julle om Groot Lydensweek saam met ons waar te neem. Die fokus vir hierdie week is soos volg:   SONDAG: Sondag het ons die jubelkrete van die mense gehoor wat Jesus op die donkie verwelkom as die koning wat hulle lank verwag het. MAANDAG: Hier onthou ons die bekende moment toe Jesus in ... Lees verder

Rietta se skrywe

Liewe gemeente-familie Ek was maar altyd lief vir kinders, en het reeds in Bellville-Vallei gemeente, na my belydenisaflegging in 1981, Sondagskool gegee vir die kleintjies, so vir 2 jaar.   My pad met kinderbediening het egter in alle erns begin in 1998, in De Eike gemeente, waar ek by Adri Burger alles geleer het van ... Lees verder

Terugvoering aan gemeente na afloop van kerkraadsvergadering van 20 Mei 2025

Ter inleiding: Uit die onderstaande verslag sal jy as gemeentelid waarskynlik meer insae kry in al die aktiwiteite wat in-en rondom die kerk gebeur.  Tydens kerkraadsvergaderings word die hele kerkraad ingelig oor alle kommissies se werksaamhede deur middel van vooraf opgestelde verslae wat vooraf beskikbaar gemaak word. Die kerk se werk word meestal deur kommissies ... Lees verder

Kinderkerk se Aksie Samaritaan Projek

Liewe gemeente Soos almal sekerlik kennis geneem het, ondersteun die Jeugkommissie hierdie jaar vir Aksie Samaritaan, en meer spesifiek die 30 kinders wat Sondae die containerkerk bywoon vir Sondagskool. Ek het reeds in ‘n vorige Akker hulle behoeftelys uiteengesit. Die Kinderkerk kinders van De Eike bring elke Sondag fluks hulle R5’e, en het ons rekening ... Lees verder

AKSIE SAMARITAAN deur Jeug

Soos genoem, het die Jeugkommissie wat insluit die Kleuterkerk, Kinderkerk, Senior Kategese en Belydenisklas, besluit om Aksie Samaritaan as ‘n projek te ondersteun gedurende 2025, en spesifiek die 30 hawelose kinders wat op Sondae, Sondagskool bywoon.  Trouens, ons het alreeds ‘n gedeelte van ons fondse wat deur die kinders weekliks bygedra word, geskenk vir Aksie ... Lees verder