Elmari se getuienis oor tiendemaand

Liewe De Eike-lidmaat,   Ek blaai deur die Nuwe Testament om te sien wat die Bybel sê oor dankbaarheid en iets val my op.  Lees gerus saam met my:   Fil.4:4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! (‘83-vertaling)   Fil. 4:6 Moet oor niks bekommerd wees nie, maar maak in alles ... Lees verder

Nuus uit die Kinderkerk

Hierdie kwartaal behandel ons Kinders van die Bybel, en verlede Sondag het dit meer spesifiek oor Dawid gegaan.  Komende Sondag sal dit die seuntjie wees wat sy broodjies en vissies gedeel het. Ons sentrale tema was dan ook dat God nie na die uiterlike kyk nie, maar wel na die innerlike.  Hy het Dawid ook ... Lees verder

Verlede kwartaal se Kinderkerk-afsluiting

Ek vertel sommer van ‘n lekker pretdag wat ons gehad het om kwartaal 2 af te sluit, met ‘n lekker Noot vir Noot – sien foto’s. Ek stel ‘n Noot vir Noot op amper net soos die regte een, met riglyne wat ons jaaaaaaaare gelede (1998) van die Kinderkrans gekry het.   Daar is liedjies ... Lees verder

Dankbaar oor die “Klein dingetjies”

Ek blaai vanoggend deur my dankbaarheidsjoernaal en kyk terug op die afgelope maand se inskrywings.  Dit vul my met ‘n oorweldigende gevoel van dankbaarheid dat ek só geseënd mag wees.  Ek sê meestal dankie vir die mense in my lewe.  Soms vir die voëls in my tuin, en soms wanneer ek aan niks spesifieks kan ... Lees verder

DONASIE AAN KLEINPOORT SKOOL

Hiermee stel ons u in kennis dat ons u skenking van serpe, musse en handskoene uiters waardeer. Ons kinders is plaaskinders wat oor n area van 60 vk km aangery raak. Dit is nie moontlik om ouers se toestemming te kry nie oor die logistieke nagmerrie. Ons verstaan jul bekommernis mbt die wetgewing en sosiale ... Lees verder

Nuus uit Indië

FOR THE LEAST OF THESE… Matthew 25:31-46 Nuusbrief 3/24   Liewe Vriende, Hartlike groete uit lieflike Suid-Afrika! Dis ‘n voorreg om weer met julle te gesels. Ons geniet die laaste bietjie van ons vakansie hier en alhoewel ons gereeld maar goed saam met die res van die land in die winterkoue gebibber het, het ons ... Lees verder

Oor die Gemeentekonsert: GEMEENTEKONSERT 30 AUGUSTUS

Liewe gemeente Ek glo almal is nou deeglik bewus van die gemeentekonsert wat plaasvind op Vrydag, 30 Augustus, want DIE KINDERKERK IS TIEN!  Alle eer aan God! Dit moet geVIER word.  En op watter beter manier, as met ‘n GEMEENTEKONSERT, wat wel oorheers sal word deur kinder-items. Ons deelnemers wissel tussen graad 1 en 9, ... Lees verder