Drop & Go

Van die Drop&Go -projek wil ons, ons opregte dank betuig aan Helpende Hand Kuilsrivier. Hulle het ons kom seën met baie ruim kos bydraes. Dit is groot volume rys, pap, stampmielies, koekmeel asook …                             “hampers” met ‘n maand se voorraad. Die ... Lees verder

Erediens “bywoning” statistieke

Hi almal Ek het bietjie moeite gedoen en verdere statistieke uitgehaal en deel dit graag met julle. Ek het gaan kyk na 5 oggenddienste (9 Feb tot 8 Maart 2020) net voor ons in lockdown gegaan het. Die totale bywoning van die 5 oggenddienste was 1639 lidmate. R44 312 is ontvang as bankkollekte en R12 994 as ... Lees verder

Wêreld biddag vir Vroue – 5 Maart 2021

Die biddag is ‘n ekumeniese beweging van Christelike vroue wat in meer as 170 lande plaasvind. Dit bring vroue van alle rasse, kulture en kerke saam om deur gebed en aksie vir vrede en geregtigheid te bid. Elke jaar word daar gefokus op ‘n ander land met ‘n unieke tema. Die biddag vind plaas op ... Lees verder

Dis nou tyd vir AKSIE

Sedert die bou van ons kerkgebou, is daar deur die jare baie min of geen onderhoudswerk onderneem nie – ook maar omdat beskikbare finansies (of eerder die gebrek daaraan) altyd ‘n groot faktor was.  Die resultaat hiervan is dat ons nou op ‘n punt gekom het waar ons die onderhoudswerk nie langer kán uitstel nie.  ... Lees verder

‘n OPMERKING VAN ONS FONDSE-VOORSITTER

Ek het ‘n paar weke gelede in my voorbereiding vir ‘n vergadering van die Fondse-kommissie beplan om vir die kommissielede te sê dat ek nie al die antwoorde het nie; hulle moet asseblief help dink aan oplossings.  Terwyl ek na die vergadering toe ry, is ek egter tot ander insigte gebring. Ons sê so maklik: ... Lees verder

Kospakkies se ‘drop & go” bring uitkoms en hoop

Liewe gemeente, De Eike is baie bevoorreg om in hierdie moeilike grendeltyd waar mense sonder inkomste en hoop geraak het, deur die ‘drop & go’ te help om kos op die tafel te sit. Baie dankie aan elke lidmaat wat ‘n bydrae gemaak het. Sommige het op ‘n Dinsdag onthou en vinnig iets uit die ... Lees verder

Jurie Vermeulen skrywe oor Feba Radio

Jurie Vermeulen skrywe oor Feba Radio, een van die begunstigdes uit ons Geloofbelofteoffers: Goeie Nuus! JY BRING VERANDERING AAN LEWENS IN MONGOLIË!   “My naam is Tserennadmid en ek woon in die sentrale gebied van die Bayanhongor-provinsie in Mongolië. Ek woon al vir die afgelope vyf jaar kerkdienste by ‘n plaaslike kerk by. Kort nadat ... Lees verder

Kos vir Skole

Friends Although we are very realistic regarding the rapid decline in the infection and mortality rate of Covid 19,  we are very optimistic that we have indeed crossed the rubicon. A lot can be said on the matter but I believe that we should honor the Lord for His mercy.   As we all suspected, ... Lees verder

BIDDAG VIR DOWES – 06 SEPTEMBER 2020

Vir meer as 139 jaar lewer die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) dienste aan Dowes en persone met gehoorverlies. NID is ‘n nie-winsgewende organisasie en is afhanklik van die ondersteuning van die publiek om hul in staat te stel om voortdurend hierdie dienste soos onderrig, opleiding, sorg en maatskaplike dienste te kán lewer.   Dit ... Lees verder