Makhathini

MAKHATHINI In 1928 het eerw. Josua Joubert vanaf Mosambiek na Makhathini gekom en die evangelie aan groot getalle Zoeloes gebring. Die Nkonjane-sendingstasie is toe gevestig, maar moes in 1935 sluit agv eerw. Joubert en sy opvolgers se swak gesondheid vanweë malaria. Hierdie werk lewer egter ’n groot oes op en die kweekskoolstudente van die Universiteit ... Lees verder

Geloofbelofte offers in De Eike

De Eike se Getuienisaksie Kommissie het in 2002 onder voorsitterskap van Johan Uys en met behulp van die Kingfisher Mobilisering Sentrum die Geloofbelofte-offer (GBO)  fonds  geloods. Die gedagte daarmee was dat dit die gemeente in staat moes stel om meer betrokke te raak by werk in die Here se koninkryk – iets wat ons kwalik ... Lees verder

Ouerbrief uit die Kinderkerk 2018 – Kwartaal 2

Liewe Ouers Baie dankie vir u ondersteuning gedurende die eerste kwartaal van 2018, veral ook met ons projek, “Ons Volg Jesus”, en meer spesifiek Kwartaal 1 : Green Park.  Ons het hierdie kwartaal tot en met 11 Maart, ‘n totaal van R830 ingesamel danksy u vrygewigheid. Ons vra asseblief u volgehoue ondersteuning.  Projektyd tydens ons ... Lees verder

Oorsig oor die afgelope finansiële jaar

Wanneer ons nadink oor die 2017/18 finansiële jaar, kan ons met groot dankbaarheid getuig van seëning op seëning. Ons het die jaar afgeskop met die viering van ons gemeente se 40-ste bestaansjaar. Ons kan spog met ‘n opgegradeerde parkeerterrein. Ons het ‘n nuwe klankstelsel geïnstalleer om die erg verouderde stelsel te vervang. Ons het terselfdertyd ... Lees verder

Hoe Wonderbaar is U Skepping!

Die Kommissie vir Vrouelidmate het op Vrydag, 2 Maart die Wêreldbiddag vir Vroue in ons gemeente gevier by ‘n wonderlik geseënde geleentheid. Die Wêreldbiddag vir Vroue bring vroue van verskillende rasse, kulture en kerke byeen, om saam voor God te verenig in gemeenskap met Hom en groter begrip vir mekaar.  In Suid-Afrika word die program ... Lees verder

TIENDE MAAND-DANKOFFERS

Terugrapport van die kantoor: Syfers ten opsigte van 10de maand dankoffer tot dusver ontvang soos volg: Van die 697 koeverte wat uit is na lidmate, is 226 reeds terugontvang.  Bedrag = R197 535 Kinderdankoffer – jnr en snr kategese kinders – 26 koeverte terug ontvang . Bedrag = R2510 Totaal dus reeds ontvang = R200 045. Ons ... Lees verder

Kersgeskenke vir kindertjies!

Ons gemeente is nou al geruime tyd betrokke by die VGK Koelenhof gemeente en die St Paul’s Church in Kayamandi. Ons ondersteun hulle op verskeie maniere. Maar wag, kom ons herinner jou net eers weer: VGK Koelenhof bestaan hoofsaaklik uit plaasarbeiders en hul gesinne. Volgens hul leraar, ds. Desmond Meyer, was daar vroeër jare ongeveer ... Lees verder

Green Park

Toe ek by ‘n vergadering nou die dag vir Elsabé vra wat nuus is by Green Park, het dit nogal ‘n rukkie gevat voordat ek die entoesiasme wat ons gewoond is om by haar te kry, kon begin sien. Sy het sommer dadelik gesê dat hulle maar ‘n betreklik rowwe tyd daar agter die rug ... Lees verder