Senior Burgerklub

Die Senior Burgerkub se uitstappie die vierde kwartaal is na die Planetarium in Kaapstad.  Ons vertrek op 22 November 2018 om 09:00 vanaf ons kerkgebou per bus na Kaapstad.  Ons gaan eers na die Waterfront waar ons by ‘n restaurant gaan “brunch”.  Daarna gaan ons die Planetarium aan die bokant van die Tuine besoek.  Ons ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 27. Oor die nagmaal (i) Oor die Heilige Nagmaal Sondag 28 Vraag 75: Hoe word jy in die heilige nagmaal daarop gewys en daarvan verseker dat jy aan die enige offerande van Christus aan die kruis en aan al sy weldade deel het?. Antwoord: Christus het my en alle gelowiges beveel om ... Lees verder

Jandré se brief

Faith is not the clinging to a shrine but an endless pilgrimage of the heart.” ? Abraham Joshua Heschel   Geloofsvorming is ‘n ewige reis van groei en ontwikkeling.  Dit is die soeke na God, antwoorde en rus.  Geloofsvorming laat my baie dink aan die animasie prent “UP.”  ‘n Verhaal wat iets vertel van mr. ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 26. Oor die doop Oor die Heilige Doop Sondag 26 Vraag 69: Hoe word jy in die heilige doop daarop gewys en daarvan verseker dat die enige offer van Christus aan die kruis jou ten goede kom? Antwoord: So: Christus het die uitwendige waterbad ingestel. Daarby het Hy beloof dat ek net ... Lees verder

Jandré se Lewensreis

“Faith is not the clinging to a shrine but an endless pilgrimage of the heart.” ? Abraham Joshua Heschel Geloofsvorming is ‘n ewige reis van groei en ontwikkeling. Dit is die soeke na God, antwoorde en rus. Geloofsvorming laat my baie dink aan die animasie prent “UP.” ‘n Verhaal wat iets vertel van mr. Fredricksen ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 24. Oor die Sakramente Oor die sakramante Sondag 25 Vraag 65: Terwyl ons slegs deur die geloof deel aan Christus en al sy weldade kry, waar kom so ‘n geloof dan vandaan? Antwoord: Die Heilige Gees werk dit in ons harte deur die verkondiging van die heilige evangelie en versterk dit deur ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 25. Regverdig voor God! Sondag 24 Vraag 62: Maar waarom kan ons goeie werke nie die geregtigheid voor God of ‘n deel daarvan wees nie? Antwoord: Omdat die geregtigheid wat voor die oordeel van God kan bestaan, heeltemal volmaak moet wees en in alle opsigte met die wet van God ooreen moet ... Lees verder

Jandré oor sy lewensreis

Soos baie van julle weet, is ek en my familie op ‘n baie opwindende lewensreis.  Ek wens ek kon julle ons hele storie vertel.  Net gisteraand het ek rustig terug gedink aan my lewe en besef dat die Here ‘n baie interessante formule in my lewe gebruik.  Dit is asof die Here my die heeltyd ... Lees verder

Uitreik na Rietbron

“You will know as much of God, and only as much of God, as you are willing to put into practice.” ? Eric Liddell Die afgelope vakansie was 7 van ons gemeentelede op ‘n uitreik na Rietbron.  ‘n Baie klein stofpad dorpie in die Oos-Kaap.  Daar is slegs ‘n klein winkeltjie wat die basiese goed ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 25. Regverdig voor God! Sondag 23 Vraag 59: Maar wat baat dit jou nou dat jy dit alles glo? Antwoord: Dat ek in Christus voor God geregverdig en ‘n erfgenaam van die ewige lewe is. Vraag 60: Hoe is jy regverdig voor God? Antwoord: Slegs deur ‘n ware geloof in Jesus Christus; ... Lees verder