De Eike Senior Burgerklub

Die Bestuur van die klub het besluit ons gaan hierdie kwartaal die Skool vir Blindes in Worcester besoek. Na dié besoek gaan ons by Kleinplasie middagete geniet en bietjie rondkyk wat alles daar aangebied word!  Die besonderhede van die uitstappie is as volg: Datum: Donderdag 7 Junie 2018 Vertrektyd: 09:00 (vanaf kerkgebou) Terugkoms: namiddag Kostes: ... Lees verder

Othello Bybelstudie groep

Lidmate van Othello vra al ‘n geruime tyd of ons nie ‘n Bybelstudie byeenkoms by Othello kan hou nie.  Phillie van Wyk het my gehelp om onder ons lidmate uit te vind wat spesifiek hulle behoefte is.  Lidmate kon aandui of hulle belangstel in so ‘n Bybelstudie groep, watter dag in die week hulle verkies, ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 12. Die Inhoud van ons geloof (i) Die Vader  Sondag 9 Oor God die Vader en ons Skepping  Vraag 26: Wat glo jy as jy sê: Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel   en die aarde? Antwoord: Ek glo dat die ewige Vader van ons ... Lees verder

In De Eike is ons familie

Famliewees beteken om nader aan God en mekaar te groei. In die afgelope week het ek net weer gesien hoe ons in De Eike as familie funksioneer. Kom ek vertel wat gebeur het! Zanè Welman is elf jaar oud en gediagnoseer met kanker. Dit is vir Zanè, haar pa Ben, haar ma Elsa en ousus ... Lees verder

Jandré oor Pinkster

Pinkster (pentekost?) is ‘n Christelike fees ter herinnering aan ‘n belofte wat Jesus aan sy mense gemaak het.  Volgens die Christelike Pinkster-teologie sou Jesus vyftig dae ná sy opstanding ‘n helper, die Heilige Gees, stuur.  Hierdie Heilige Gees sou gestuur word om sy aanhangers, wat in Jerusalem vergader het om die Joodse Wekefees te vier ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 12. Die groot Onbegryplike  Sondag 8  Vraag 24: Hoe word hierdie artikels ingedeel? Antwoord: In drie dele: die eerste handel oor God die Vader en ons skepping; die tweede oor God die Seun en ons verlossing; die derde oor God die Heilige Gees en ons heiligmaking.  Vraag 25: Terwyl daar maar tog ... Lees verder

Strategiese Beplanning – 7 April 2018

Die strategiese beplanningsessie wat ons op 7 April gehou het, is deel van ‘n proses, het Lizette reg van die begin af vir ons baie duidelik gemaak. Dit was baie duidelik dat ons nie sommer onmiddellike klinkklare antwoorde moes verwag nie. Dit was eerder die oogmerk van die vergadering om groter duidelikheid te hê oor ... Lees verder

Huisgeloof

“There is a difference between listening and waiting for your turn to speak.” Hierdie is ‘n gesegde wat deur die bekende Simon Sinek gebruik word.  Dit laat mens egter met baie stof vir nadenke.  Om te luister is ‘n baie goeie eienskap en gawe wat ek glo baie mense sukkel om toe te pas.  Meeste ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 10. Waar gaan ons só ‘n Verlosser kry? Sondag 6 Vraag 16: Waarom moet hy ‘n ware en regverdige mens wees? Antwoord: Omdat die geregtigheid van God eis dat die menslike natuur wat gesondig het, vir die sonde moet betaal. Maar die mens wat self sondaar is, kan nie vir ander betaal ... Lees verder

Huisgeloof

Laasweek sit en werk ek op my rekenaar.  My seun hardloop in die huis rond en vra vir my ‘n dood eerlike vraag.  Na die vyfde keer wat hy dieselfde vraag vra, kom vat hy my aan my arm en sê, “Pappa, luister asseblief vir my!” As ouers raak ons soms so vasgevang in werk, ... Lees verder