Senior Burger Tee

Hierdie jaarlikse geleentheid vir ons seniors was vanjaar op Woensdag 26 September om 09:30 in ons kerksaal.  Ons seniors het dié geleentheid so goed bygewoon dat die parkeerterrein stampvol was, laatkommers moes op die “grasparkeerterrein” langs die kerkgebou parkeer!  Vanjaar se gaskunstenaar was Lizette Janse van Rensburg van Vredendal   Haar man, Jaco, het die klank ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 23. Ek glo aan die kerk Sondag 22 Vraag 57: Watter troos gee die opstanding van die liggaam aan jou? Antwoord: Dat nie alleen my siel na hierdie lewe dadelik tot Christus, sy Hoof, opgeneem sal word nie, maar ook hierdie selfde liggaam van my, deur die krag van Christus opgewek, weer ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 23. Ek glo aan die kerk Sondag 21 Vraag 54: Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk? Antwoord: Dat die Seun van God uit die hele menslike geslag vir Hom ‘n gemeente wat tot die ewige lewe uitverkies is, deur sy Gees en Woord in die eenheid van die ware ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 22. Ek glo in die Heilige Gees Sondag 20 Vraag 53: Wat glo jy van die Heilige Gees? Antwoord: Ten eerste is Hy saam met die Vader en die Seun ware en ewige God. Ten tweede is Hy ook aan my gegee sodat Hy my deur ‘n ware geloof deel laat kry ... Lees verder

“Kinders vra moeilike vrae”

Hierdie is een van die oudste uitbeeldings van Jesus.  Dit wys hoe Jesus die verlamde man genees.  Dit dateer vanuit 235 n.C. en die oorsprong van hierdie uitbeelding kom vanuit Dura, ‘n stad in Syria. As jy op die internet soek, kry mens menigte uitbeeldings van Jesus Christus.  Al hierdie beelde omskryf iets van mense ... Lees verder

Die Heidelbergse Kategismus: 22. Oor die hemelvaart van Christus (ii)

Sondag 19 Vraag 50: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? Antwoord: Christus het na die hemel opgevaar sodat Hy Hom daar as die Hoof van sy Christelike kerk kan betoon, deur wie die Vader alles regeer. Vraag 51: Watter nut bring hierdie heerlikheid van ons Hoof Christus vir ons? Antwoord: Ten ... Lees verder

“Kinders vrae moeilike vrae”

Het jy al ooit gewonder hoe God lyk?  Ek dink dit raak baie moeilik om aan God te glo, juis omdat ons nie vir God as mens by “Google images” kan opspoor nie.  Ons kan nie vir God beperk tot een enkele beeld nie.  As kind het ek het altyd hierdie idee gehad van ‘n ... Lees verder

Jandré se reaksie op vrae

“Kinders vrae moeilike vrae” Het jou kinders al vir jou moeilike vrae gevra wat jy nie kan antwoord nie?  Vermy jy dalk daardie vrae of voel jy soms onseker oor of jy die regte antwoorde gee op hul vrae? As ‘n jong ouer wag ek ook vir daardie dag wat Daniël my diep in die ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 20. Oor die opstanding van Christus Sondag 17 Vraag 45: Watter nut het die opstanding van Christus vir ons? Antwoord: Ten eerste het Hy deur sy opstanding die dood oorwin sodat Hy ons die geregtigheid wat Hy deur sy dood verwerf het, deelagtig kon maak. Ten tweede word ons nou ook deur ... Lees verder

DIE ALPHA-PROGRAM IS NET DIE BEGIN

  Die Tafelleiers by vanjaar se Alpha-kursus Ons het ons harte vasgehou en gehoop… Tafelleiers is opgelei, die kosspan is slaggereed. Ons voorbereiding is afgehandel. Die materiaal is instudeer. Klokslag, wanneer die kerkkantoor se deure vroegoggend oopswaai, het ek vir Cathy gebel en gevra: “Hoeveel mense het al ingeskryf?” Moes ek die program kanselleer? Is ... Lees verder