De Eike Senior Burgerklub

Die Bestuur het reeds bymekaar gekom en gesels oor ons program vir die derde kwartaal.  Ons het die afgelope jaar die gebruik gevestig dat ons eenmaal per kwartaal ‘n uitstappie het.  Ons het egter besluit ons gaan hierdie kwartaal twee aktiwiteite aanbied.  Ons wil graag op Donderdag 30 Augustus ‘n Speletjiesoggend in De Eike se ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 19. Oor die lyding van Christus (ii)  Sondag 16 Vraag 40: Waarom was dit noodsaaklik dat Christus Hom tot in die dood toe verneder het? Antwoord: Weens die geregtigheid en waarheid van God kon nie anders as deur die dood van die Seun van God vir ons sondes betaal word nie. Vraag ... Lees verder

ALPHA: DIS NET DIE BEGIN!

Wat om elke Woensdagaand vanaf 19:00 te verwag? Op 18 Julie 2018 om 19:00 begin hierdie reis, propvol avontuur, wanneer ons saam as familie hierdie onbekende landskap saam betree. Die reeks bestaan uit 11 sessies wat aangebied word deur  ds. Chris, Franci Gresse en gesprekleiers wat die afgelope week opleiding ontvang het en kinderlik opgewonde ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 17. Oor Kersfees Sondag 14 Vraag 35: Wat beteken: wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria? Antwoord: Dat die ewige Seun van God, wat ware en ewige God is en bly, die ware menslike natuur uit die vlees en bloed van die maagd Maria deur die ... Lees verder

Alpha-kursus – Michelle se getuienis

Dis nog nie te laat om jou plek te bespreek om ALPHA mee te maak nie. Alpha is ‘n inleidende kursus tot die Christelike geloof en bestaan uit 13 sessies wat handel oor die sleutelaspekte van Christenskap. Die kursus duur dertien weke met een sessie per week op ‘n Woensdag om 18:45. Die normale program vir elke weeksaand bestaan uit die volgende: ... Lees verder

Huisgeloof

“My daughter is the biggest gift; I’ve said it so many times and it sounds like a cliche, but the thing about being a parent is when you think you’ve cracked it, and you’re on top of your game, they change again and you have to catch up and adjust. I feel such a responsibility ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 15. Jesus as die Christus Sondag 12 Vraag 31: Waarom word Hy Christus, wat Gesalfde beteken, genoem? Antwoord: Omdat Hy deur God die Vader bestem en aangestel en met die Heilige Gees gesalf is tot ons hoogste Profeet en Leraar, wat aan ons die verborge raad en wil van God aangaande ons ... Lees verder

De Eike se Eerste Alpha word Aangebied

Kan ek die Bybel glo? Wie is Jesus regtig? Waarom laat God dit toe? Waar was Hy? Gee Hy regtig om? Kan mense gesond raak as daar vir hulle gebid word? Wie is die Heilige Gees? Praat God nog met mense? Baie mense het soortgelyke vrae, maar is te bang om dit hardop te vra. ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 14. Net Jesus! Oor God die Seun en ons Verlossing Sondag 11 Vraag 29: Waarom word die Seun van God genoem: Jesus, wat Verlosser beteken? Antwoord: Omdat Hy ons van al ons sondes verlos en by niemand anders enige saligheid te soek of te kry is nie. Vraag 30: Glo die mense ... Lees verder

Wat glo die NG Kerk regtig?

Die Heidelbergse Kategismus: 13. Die Inhoud van ons geloof (ii) Die Vader  Sondag 10 Vraag 27: Wat verstaan jy onder die voorsienigheid van God? Antwoord: Die almagtige en oralteenwoordige krag van God waardeur Hy hemel en aarde en al die skepsels asof met sy hand nog onderhou en so regeer dat lower en gras, reën ... Lees verder