Agtergrond van die Bybel

Haggai Kernteks: “Op die vier en twintigste van die negende maand het die woord van die Here nog ’n keer tot Haggai gekom: Sê vir Serubbabel die goewerneur van Juda: Ek gaan die hemel en die aarde laat bewe. Ek gaan die trone van konings omgooi en die mag van die koninkryke van die nasies ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Sefanja Kernteks: “Ontsagwekkend is die Here bo almal. Hy laat al die gode op die aarde wegteer sonder offers, en al die kuslande van die nasies buig voor Hom, elkeen op sy eie plek. Ook julle, Kussiete, word deur die swaard van die Here afgemaai. Daarna steek Hy sy hand uit teen die noorde en ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Habakuk Kernteks: “Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red? Waarom laat u my die onreg sien wat gedoen word, waarom kyk U toe as daar soveel ellende is? Oral rondom my is daar onderdrukking en geweld, en word daar getwis ... Lees verder

Dis nou tyd vir AKSIE

Sedert die bou van ons kerkgebou, is daar deur die jare baie min of geen onderhoudswerk onderneem nie – ook maar omdat beskikbare finansies (of eerder die gebrek daaraan) altyd ‘n groot faktor was.  Die resultaat hiervan is dat ons nou op ‘n punt gekom het waar ons die onderhoudswerk nie langer kán uitstel nie.  ... Lees verder

Getuienisse van lidmate:

Nora van der Merwe vertel vir ons hoe dit was om in hierdie moeilike tyd afskeid te neem:   Met die lees van die nuusbrief het ek raakgelees dat die kerkgebou en dan die kerk op Sondae toe is, maar ek het in ‘n groot hartseertyd in my en my dogter se lewe dit verskriklik ... Lees verder

Charles

“Die huidige epedieme wat miljoene der miljoene mense se lewe omver gegooi het is nou basies ‘n jaar oud. Dit laat my dink aan ene Horatio Gates Stafford gebore 1828 . Hy en sy vrou, Anna, het in Chicago, VSA, gewoon en was geseën met vier kinders. Finansieel ook baie geseend en taamlik bates besit in eiendom. Sy beroep ... Lees verder

Iemand gee vir my hierdie oordenking oor Covid:

Ek het al van gister af gevoel om die woord “Covid 19” ‘n positiewe naam te gee. Toe kom die volgende by my op:              C – Christus             O – Ons             V – Verlosser         ... Lees verder

Gebedslys van die Bybelgenootskap:

FEBRUARIE 31 Jan – 6 Feb Suid-Soedan:  Bid steeds vir vrede in ons land.  Bid vir fondse om ‘n Bybelhuis te bou aangesien ons tans werk vanuit ‘n pakhuis wat in die vroeë 1970’s, voor die verdeling van die land, gebou is.  Dank die Here vir die traumaberadingprojek wat vir baie mense van hulp is.  ... Lees verder