Agtergrond van die Bybel

Daniël  Kerntekste: “Toe is die geheim aan Daniël ge-openbaar in ’n nagtelike visioen, en Daniël het die God van die hemel geprys. Daniël het gesê: “Mag die Naam van God altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en die mag behoort, Hy wat tye en omstandighede verander, wat konings afsit en konings aanstel, wat ... Lees verder

Die Nuwe Bybelvertaling

Die volgende Bybels is beskikbaar Die swart hardeblad Die bruin verwerkte leer uitgawe                                                                                     ... Lees verder

Wynveiling 19 Nov 2020

Goeie Nuus! Gedurende hierdie uitsonderike jaar, kan ons tog iets besonders aanbied! Met die verslapping van die inperkingsbepalings word ons toegelaat om bymekaar te kom! Vanjaar hou ons DV op 19 Nov die 10de De Eike wynveiling by Kaapzicht-plaas. Hierdie is ‘n mees uitsonderlike geleentheid:  Die Kosie Steenkamp-gedenkwynveiling.   Want Kosie was en is tot met ... Lees verder

Oom Bokkie oor die eredienste

Dagsê Hannes, Eerstens, ek en Jo was in die week Karoo toe en ek het nog nie kans gehad om te reageer op jou preek nie. Voordat jy nou na jou asem snak – dit was vir ons ‘n fees ! Ons het dit verskriklik geniet om weer eens die gemeenskap van gelowiges te beleef ... Lees verder

Danie Murray oor Handevat

Liewe ondersteuner KOORSPENNE Hier is die beloofde terugvoer oor die inkomstes en hoe dit gebruik is. Ek gaan die name van bydraers uitlaat omdat baie nie wil hê dat dit bekend gemaak moet word  nie. 14 Sept  ontvang ons R2000 van iemand 15 Sept Weer ‘n R2000; Twee persone gee R700 en een vra dat ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Esegiël  Kerntekste: “Die stem het vir my gesê: “Mens, staan regop, Ek wil met jou praat.” Terwyl Hy met my praat, kom die Gees in my en laat my regop staan. Ek het die stem met my hoor praat. Hy het vir my gesê: “Mens, Ek stuur jou na die Israeliete toe, ’n opstandige nasie ... Lees verder

Chris oor Tiendemaand

ONS IS REGTIG DANKBAAR! Oktobermaand is dankbaarheidsmaand. Dit is ons kans om die Here te dank vir die ongetelde en onverdiende seëninge wat ons daagliks van hom ontvang. Ons dankofferkoeverte is ’n manier waarop ons ons dankbaarheid op ’n daadwerklike manier wys. Wees hierdie maand deel van die ongelooflike dankseggingsinisiatief en neem jou koevert op ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Jeremia   Kerntekste: “Die woord van die Here het tot my gekom: Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel. “Ag, Here my God,” het ek ge-antwoord, “ek kan nie goed praat nie, ... Lees verder

MY DANKBAARHEIDSOFFER VIR OKTOBERMAAND

Jesus self was baie uitgesproke daaroor dat ons nie moet toelaat dat materiële goed ons lewens regeer nie. Hy het reguit gesê: “Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie.   Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar…. Want waar jou skat ... Lees verder