Jurie Vermeulen skrywe oor Feba Radio

Jurie Vermeulen skrywe oor Feba Radio, een van die begunstigdes uit ons Geloofbelofteoffers: Goeie Nuus! JY BRING VERANDERING AAN LEWENS IN MONGOLIË!   “My naam is Tserennadmid en ek woon in die sentrale gebied van die Bayanhongor-provinsie in Mongolië. Ek woon al vir die afgelope vyf jaar kerkdienste by ‘n plaaslike kerk by. Kort nadat ... Lees verder

‘n Versoek van Riëtta

Hallo liewe gemeente-vriende Ek en Lize Fölscher is nog steeds doenig met die Durbanville kinderhuis satelliethuis, Huis LILI, alhoewel sy nie meer ‘n betaalde werknemer daar is nie.  Ons funksioneer nou saam as vrywilligers.  Lize doen tans die Alpha-kursus met die kinders, en lê dus gereeld besoek af daar.  Die kinders is baie lief vir ... Lees verder

Hervatting van eredienste in De Eike

Sondagaand om middernag gaan die hele land ‘n nuwe fase van die Grendeltyd binne. Die hele land gaan op Vlak Een – en dit het verreikende implikasies vir kerke wat daarna smag om hulle eredienste te hervat! Jy het waarskynlik alreeds ‘n SMS gekry wat die blye nuus deel dat De Eike van volgende Sondag ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Die Profeteboeke   Die eerste groep Bybelboeke waarby ons stilgestaan het, was die eerste 5 boeke, bekend as die Pentateug. Daarna het ons gekyk na die Historiese Boeke, en van vandag af gaan ons na die derde groep boeke van die Ou Testament kyk: die Profetiese Boeke. Ons gaan eers net afskop deur vandag net ... Lees verder

Gebedsbrief van die Bybelgenootskap

6 –12 Sep Libanon: Bid vir ons Sentrums vir Uitnemendheid. Hierdie sentrums dien die Kerk in die Midde-Ooste met God se Woord deur vertalings, publikasies, verskillende projekte en programme. Bid dat dit kinders, jongmense en volwassenes van hulp sal wees. Jordanië: Bid vir die Bybelgenootskap in Jordanië se plan om ’n Bedieningsentrum in plek te ... Lees verder

‘n Interessante stukkie Bybelse trivia

O, jou kleingelowige! Ek moes vanoggend lag vir my eie onvolmaakte menslikheid. Ek het hierdie stukkie voorheen al raakgelees, maar iemand het dit vanoggend weer vir my aangestuur. Het jy geweet? Psalm 118 is die middelste hoofstuk in die Bybel. Psalm 117, net voor Psalm 118, is die kortste hoofstuk in die Bybel. Psalm 119, ... Lees verder

Die mees geliefde kerklied: ‘n versoek

So wat is die mees geliefde kerklied in die onderskeie Afrikaanssprekende gemeentes in Suid-Afrika? Ek het self oor hierdie vraag nagedink toe ek in ‘n populêre artikel lees dat die BBC elke vyf jaar of so hul luisteraars vra om een gunsteling kerklied te kies uit ‘n steekproef van meer as 150 kerkliedere. Op Oujaarsaand ... Lees verder

ONS IS ONBESKRYFLIK DANKBAAR!

Daar is ? lied in ons harte! Vandag wil ons op die Bottelaryheuwels staan en kliphard sing. Uit dankbaarheid wil ons lied 464 sing. Ons wil sing oor ons Vader se grootheid, ja, ons wil oor Sy grote Naam sing. As predikante van De Eike kan ons duidelik julle behoefte raaksien om in dankbaarheid vir ... Lees verder

‘n Protokol vir doop in Grendeltyd

Doop tydens Covid Die kerkraad het tydens die kerkraadsvergadering van 26 Augustus 2020 besluit om op versoek van lidmate, spesiale diens/dienste te reël waartydens doopouers hul babas ten doop kan bring.   Voornemende doopouers word versoek om die kerkkantoor so spoedig moontlik te kontak sodat die nodige vorms voltooi kan word, op datums besluit kan ... Lees verder

Kos vir Skole

Friends Although we are very realistic regarding the rapid decline in the infection and mortality rate of Covid 19,  we are very optimistic that we have indeed crossed the rubicon. A lot can be said on the matter but I believe that we should honor the Lord for His mercy.   As we all suspected, ... Lees verder