Briefie van René

1 Augustus 2020 Liewe Gemeente So 3 maande gelede het ek ‘n epos van prof Gideon Els, Redakteur van Vir die Musiekleier (die amptelike publikasie van die SA Kerkorrelistevereniging) gekry.  Hy is besig met ‘n navorsingsprojek: Ons mees geliefde Kerklied en hy vra toe dat ek deel van die paneel sal wees.  In daardie tyd was ek op ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Ester   Kerntekste: “Die dertiende van die twaalfde maand, die maand Adar, het aangebreek. Dit was die dag waarop die besluit en proklamasie van die koning moes uitgevoer word, die dag waarop die vyande van die Jode gehoop het om hulle te oorweldig. Die omgekeerde het egter gebeur: die Jode het hulle vyande oorweldig.” (Ester ... Lees verder

Gebedslys van die Bybelgenootskap

30 Aug – 5 Sep Arabies-Israeliese Bybelgenootskap: Bid vir nuwe geleenthede om Bybelbetrokkenheid te bevorder en vennootskappe met die Palestynse Kerk en gemeenskap te sluit. Bid vir vrede in Jerusalem. Bid vir ons toewyding om die Woord van God aan die Arabiese Isreali’s wat in Israel woon beskikbaar te maak. Israel: Dank die Here vir ... Lees verder

BIDDAG VIR DOWES – 06 SEPTEMBER 2020

Vir meer as 139 jaar lewer die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) dienste aan Dowes en persone met gehoorverlies. NID is ‘n nie-winsgewende organisasie en is afhanklik van die ondersteuning van die publiek om hul in staat te stel om voortdurend hierdie dienste soos onderrig, opleiding, sorg en maatskaplike dienste te kán lewer.   Dit ... Lees verder

Terugvoer oor Roadhouse Basaar

Elise van Wyk. Ds Hannes, Met die lees van die kennisgwing in Die Akker waarin die Roadhouse Basaar die eerste keer bekendgemaak is, was ek baie opgewonde. Dit het my teruggeneem na die tyd van die Drommedaris, of sommer die “Drom” soos ons jong klomp daarna verwys het, langs Parow se Voortrekkerweg. Die aanknip van ... Lees verder

Riëtta oor die ander tafels

Hallo Hannes Ek wil graag hierdie in die e-nuusbrief plaas, vir wat dit werd is.  As die “verkopers” instem, kan ons dit dalk op die whatsapp groepe ook laat plaas. Liewe gemeentevriende Ons almal weet nou al dat ons nie hierdie jaar ‘n normale basaar het soos van ouds nie.  Ons het wel ‘n Roadhouse ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Esra-Nehemia   Kerntekste: “Esra het toe gesê: “Geloof sy die Here, die God van ons voorvaders! Hy het die koning die besluit laat neem om die tempel in Jerusalem so goed toe te rus, en Hy het my die goedgesindheid van die koning, van sy adviseurs en van al sy magtige amptenare laat geniet. Ek ... Lees verder

Gebedsgids van die Bybelgenootskap

23 – 29 Aug  Algerië: Bid dat die druk wat die owerhede op die kerke en die Bybelgenootskap plaas, sal verlig. Bid dat die Bybelgenootskap sal kan voortgaan om in hierdie land te werk. Egipte: Bid vir ons terwyl ons voortgaan om ons werksaamhede in Bybelverspreiding en Bybelbetrokkenheid uit te brei. Bid vir ons fondsinsamelingspogings ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

I & II Kronieke   Kerntekste: “Wanneer jou tyd daar is om by jou voorvaders te rus, sal Ek een van jou nageslag, jou eie seun, koning maak en aan hom ’n bestendige koningskap gee. Hy sal vir My ’n huis bou en Ek sal sy troon blywend vestig. Ek sal vir hom ’n vader ... Lees verder

Gebedsbrief van die Bybelgenootskap

9 –15 Aug  Oekraïne: Bid vir Bybelwerk in die land te midde plaaslike en internasionale krisisse. Bid vir al ons projekte en dat ons spesifiek die jeug en studente sal bereik. Oesbekistan: Bid vir die Bybelsaak in hierdie land waar Islam die meerderheidsgeloof is. Bid dat God die Bybelgenootskappersoneel sal lei in hul werk om ... Lees verder