Bybelgenootskap Gebedsbrief

2 – 8 Aug Hongarye: Prys die Here vir die hersiene weergawe van die Karoli Bybel wat onlangs bekendgestel is, vir ons Bybelverspreidingsprojekte en vir ons aanlynkompetisies. Bid dat hierdie inisiatiewe positief ontvang sal word. Bid ook vir die vordering van die Bybel in Gebaretaal, vir die mense wie se harte ons aanraak, asook vir ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

I & II Konings Kernverse: “Die Here het Israel en Juda deur elke profeet en siener gewaarsku: “Bekeer julle van julle verkeerde paaie. Kom my gebooie en voorskrifte na volgens die hele wet wat Ek julle voorvaders beveel het, wat Ek deur my dienaars die profete aan julle gegee het.” Maar hulle wou nie luister ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

I & II Samuel   Kernverse: “Dié wat teen die Here in opstand kom, word vernietig, van bo uit die hemel verbrysel Hy hulle. Die Here spreek reg tot by die eindes van die aarde, Hy verleen krag aan sy koning, Hy gee sterkte aan sy gesalfde.” ( 1 Sam. 2:10). “Dit is Hy wat ... Lees verder

Virtuele nagmaal

  Een van die goeie dinge van Grendeltyd, is dat dit ons daaraan herinner dat elkeen van ons ‘n persoonlike verantwoordelikheid vir ons geestelike groei het. Daarom was dit vir my so mooi om weer te hoor hoe lidmate moeite gedoen het met verlede week se Nagmaal, en vir hulleself ‘n gewyde geleentheid ingerig het ... Lees verder

Bybelgenootskap se gebedsgids

26 Jul – 1 Aug  Romenië: Bid vir die afhandeling van die hofgeding rakende die kopiereg van die Cornilescu Bybel wat al vir die laaste sewe jaar sloer. Bid vir die verdere ontwikkeling van ons projekte en publikasies, asook die samewerking van al ons lidkerke. Estland: Bid vir Bybelwerk in hierdie baie sekulêre land. Bid ... Lees verder

Mobiele Kombuiseiland te koop

Hierdie pragstuk is van Dolfhout (Namibiese Kiaat, wat algemeen in Suid-Angola voorkom) gemaak, en is maklik hanteerbaar om jou kombuisoppervlakte te vergroot. Dit loop op 4 wiele, waarvan 2 sluitbaar is. Dis ewe handig in die braaikamer, werkskamer of naaldwerkkamer as in die kombuis. Die afmetings is soos volg: Hoogte: 90.5 cm (950mm) Breedte: 64 ... Lees verder

DE EIKE ROADHOUSE BASAAR – 22 AUGUSTUS 2020

Teen dié tyd het die meeste van ons lidmate al seker gehoor van die Roadhouse Basaar wat ons vir Saterdag 22 Augustus 2020 beplan. Alles wat jy nodig het om te weet, is al gesê. Ek gaan dus slegs die hoogtepunte aanraak dié week. Die basaar vind plaas op Saterdag 22 Augustus 2020. Jy bestel ... Lees verder

Die Plantjie-stalletjie

Hallo liewe gemeente-vriende Ek kry mos toe ‘n “brainwave” oor die basaar, met dié dat ons ‘n “roadhouse” gaan hê, maar daar gaan net kos te koop wees. Een van my gunstelinge by die basaar is altyd die vetplant stalletjie van Maranda van der Merwe.  Die plantjies word met liefde deur haar uitgeplant en versorg, ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Rut   Kerntekste: “Maar Rut het geantwoord: “Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, want waar u gaan, sal ek gaan; waar u bly, sal ek bly; u volk is my volk; u God is my God; waar u sterf, sal ek sterf en ... Lees verder

Johan en Miemie Loubser oor die Grendeltyd

Inperking vir Johan en Miemie Loubser Ons het op 29 Junie 2006 in die Veritas-kompleks op die hoek van Buitekant- en Proteaweg ingetrek en onsself baie voorbarig by “die kerk met die Oop Deure” in Proteaweg gaan aanmeld, maar om een of ander rede – ons weet tot vandag toe nie wat dit was nie ... Lees verder