AMANDA SE DANKBAARHEIDSTUIN

Amanda Kotzé was ongeveer twintig jaar gelede vir die eerste keer met kanker gediagnoseer. Tans is dit haar passie om haar dankbaarheid in die tuine van die kerkgronde uit te leef. Stadig maar seker is sy besig om op eie koste die tuine te verfraai. Haar droom is om De Eike ’n baken van hoop ... Lees verder

Dankbaarheid COVID-19 – Sanet Koen

Liewe Gemeente, Middernag van 31 Julie 2020 kry ek ? oproep wat my tot in my siel toe skok – my dokter deel my mee dat ek Covid positief toets. Hy praat met my oor moets & moenies, self isolasie, maar niks registreer nie. Daarna sê hy ek moet lekker slaap – nogal gedink hy’t ... Lees verder

Ons is almal één familie – Elmari Schwenke-van der Walt

Liewe De Eike-familielid, Ek het vroeg in Maartmaand ‘n reünie by my universiteitskoshuis bygewoon.  Baie dinge het verander gedurende die afgelope 20 jaar sedert ek daar ‘n inwoner was.  Ek was heel nostalgies om te verneem dat die interkomstelsel* so 2 jaar gelede ingegee het en nie herstel kan word nie en dat die telefoonhokkie* ... Lees verder

Roadhouse basaar 22 Augustus 2020

De Eike se lidmate het my aanvanklik bekommerd gehad toe die bestellings vir die Roadhouse basaar  maar stadig ingekom het.  Julle het egter uit die blokke gekom en 245 bestellings later, het ek verbaas, maar dankbaar,  gestaan. Nou is die groot vraag op almal se lippe – hoe gaan ek te werk om my bestelling ... Lees verder

Dankbaarheid – Franci Gresse

Ek het onlangs die boek Prison to Praise van Merlyn Carothers vir ‘n tweede keer gelees, en dit het my weereens diep geraak. Die boek vertel Mnr Carothers se lewensverhaal, van hoe hy as ‘n absolute rebel (wat selfs in die tronk was) deur die Here verander is om later as kapelaan in die weermag ... Lees verder

Mobiele Kombuiseiland te koop

Hierdie pragstuk is van Dolfhout (Namibiese Kiaat, wat algemeen in Suid-Angola voorkom) gemaak, en is maklik hanteerbaar om jou kombuisoppervlakte te vergroot. Dit loop op 4 wiele, waarvan 2 sluitbaar is. Dis ewe handig in die braaikamer, werkskamer of naaldwerkkamer as in die kombuis. Die afmetings is soos volg: Hoogte: 90.5 cm Breedte: 64 cm ... Lees verder

Vrouedankoffer Augustus 2020

‘n Dankbare vrou kan uitgeken word aan die volgende eienskappe: Sy is altyd dankbaar vir die oorvloedige seëninge in haar lewe. Sy bewys altyd haar waardering aan diegene wat haar help. Sy verkies om te fokus op dÍt wat sy het, eerder as op dÍt wat sy kortkom. (uittreksel uit ‘n artikel deur Chanèle McFarlane) ... Lees verder

Hennie en Sonja Barnard se Grenstyd-kuier

Sonja skrywe: Hi Johan. Hoop dit gaan goed met julle twee, Ek stuur vir jou die foto’s van my kinders se oulike idee om by ons te kom kuier vanoggend. Ons kleinkinders mag nie in die oord inkom nie. Wys jou net. ‘n Boer maak ‘n plan. Dis my seun Christo Barnard, sy vrou Elsa ... Lees verder

Johan Loubser

Klaagliedere van Jeremia “Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom. Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra … [Klaagliedere 3:24-25] Ek verstaan uit die Boek wat Jeremia geskryf het dat dit toe met hom en sy volk uiters sleg gegaan het, ... Lees verder

MAKHATHINI

In 1928 het eerw. Josua Joubert vanaf Mosambiek na Makhathini gekom en die evangelie aan groot getalle Zoeloes gebring. Die Nkonjane-sendingstasie is toe gevestig, maar moes in 1935 sluit agv malaria wat eerw. Joubert en sy opvolgers ernstig geaffekteer het. Hulle werk lewer egter ’n groot oes op en die kweekskoolstudente van die Universiteit Stellenbosch ... Lees verder