Gebedsbrief

19 – 25 Jul  Belarus: Bid vir die Bybelwerk wat hier gedoen word, spesifiek onder die kinders wat ontvanklik is vir die Woord van God. Bid dat ons geskikte materiaal kan verskaf wat hulle die Woord van God op ’n kreatiewe manier sal leer sodat hulle insiggewend met die Bybel kan omgaan. Litaue: Bid steeds ... Lees verder

Tannie Mary en haar poppies

Mary Liebenberg is in 1937 gebore, en bly op die oomblik by haar kinders, Schalk en Charlene Botes, in Jagtershof. Hulle skakel by De Eike gemeente in. Op ‘n ouderdom wat baie mense afgetree het van enige betrokkenheid by die kerk se werk, brei tannie Mary al van 2010 af poppies vir Straatwerk (wat die ... Lees verder

Elize van Wyk vertel oor André van Greunen se handewerk

Handwerk het my nog altyd geboei. Dit maak nie saak wat ‘n persoon met sy hande skep nie, vir my bly dit elke keer iets besonders. Ek weet dat André van Greunen hom besig hou met mosaïekwerk. So sien ek “Die Laaste Avondmaal” in sy huis – ‘n groot muurbehangsel van 60cm x 120cm – ... Lees verder

Gebedslys van Bybegenootskap

19 – 25 Jul  Belarus: Bid vir die Bybelwerk wat hier gedoen word, spesifiek onder die kinders wat ontvanklik is vir die Woord van God. Bid dat ons geskikte materiaal kan verskaf wat hulle die Woord van God op ’n kreatiewe manier sal leer sodat hulle insiggewend met die Bybel kan omgaan. Litaue: Bid steeds ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Rigters Kernteks: “Maar die Here het leiers na vore laat kom en dié het die volk gered uit die mag van die mense deur wie hulle beroof is. Die volk het ook nie na hulle leiers geluister nie. Die volk was ontrou aan die Here en het ander gode aanbid en baie gou die pad ... Lees verder

Danie Murray se Handevat-nuus

Liewe betrokkene (Pandemie aksie) In hierdie bediening is daar soveel “abnormale” omstandighede tye, maar nou het die abnormaliteit net meer geword. Aan die een kant het ons ‘n baie goeie tyd as gesin en groei ons in ons liefde vir God en vir mekaar. Ek leer baie deur insette deur veral die internet. Wat die ... Lees verder

Charles Wolfaardt

Hannes Daar word gesê dat jou verlede of gebeurtenisse in jou verlede jou toekoms bepaal Daar is een geval in my verlede wat ‘n groot rol in my lewe speel. Op Donderdag 19 Julie 2007 was ek op die operasie tafel, omrede ek die groot K in my liggaam gehad het. Elk geval hulle twee werkende besmette parte ... Lees verder

DE EIKE ROADHOUSE BASAAR

22 AUGUSTUS 2020 Teen dié tyd het die meeste van ons lidmate al seker gehoor van die Roadhouse Basaar wat ons vir Saterdag 22 Augustus 2020 beplan. Daarvan getuig die bestellings wat flink inkom. Mariëtte Swart, wat ons Facebook blad hanteer, het ‘n mooi adverensie ontwerp wat ook op Facebook en wyer gaan verskyn. Indien ... Lees verder

Kospakkies

Liewe gemeente, ek bly verstom, wil sommer hande klap. Die Here werk beslis in ons gemeente se harte, maar meer nog, as ek na die bestanddele kyk, hoeveelhede en soorte, dan weet ek dat julle luister. Ek ervaar dat die reaksie op ons spesifieke vrae t.o.v. soorte bestanddele, ‘n bewys is dat hierdie weeklikse nuusbrief ... Lees verder

DE EIKE ROADHOUSE BASAAR – 22 AUGUSTUS 2020

In verlede week se uitgawe van Die Akker het ek vir julle vertel van die ANDERSE basaar wat ons beplan in hierdie ANDERSE jaar van 2020. Indien jy dit gemis het, gaan kyk gerus op die webwerf – alles wat jy moet weet is daar. Ek weet dit was ‘n klomp inligting om te verwerk, ... Lees verder